Slaap Hoekie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Slaap Hoekie is op die eienaar se eiendom in Villiers in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 'n enkelbed in die tweede. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is gemaklike stoele in die leefarea, asook 'n etenstafel en 'n kombuisarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek is beskikbaar.
Die historiese dorpie, Villiers, lê so te sê op die grens van Mpumalanga, oor van die Vaaldam en aktiwiteite in die area sluit swem, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Moolman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
- Gaste dink Slaap Hoekie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom