by Sleep @ Solomon 8 | LekkeSlaap
+14

Sleep @ Solomon 8

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 R472 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep @ Solomon 8 is ’n oopplan-eenheid op die eienaar se eiendom. Gaste het hul eie geriewe en ’n privaat ingang.

Die kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n mikrogolfoond, ’n tweeplaat-stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n televisie met Netflix, Showmax en YouTube is beskikbaar.

Daar is ’n privaat stoep met meubels en ’n braai. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die ligging van die verblyf is sentraal en naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Sleep @ Solomon 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Sleep @ Solomon 8
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d829363d759fc33af2d541cb987060dae00913c5a7a54e04543771bf67cc0a1c758bddbcef22b6964d5ec29bfd77bb4684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590, nou Vanaf R472  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 17:00-18:00 10:00 -28.75306 24.77875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem