+63
Selfsorg in Sonheuwel

Sleep Haven Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Mooiste netjies plek nog in Nelspruit waar ons baie gereeld oornag. Ongelooflik mooi, netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming. Sal vir seker hulle aanbeveel. Net motorhek is bietjie laag, effens bekommerd gewees iemand spring oor die hek. Verder sou ek die plek elf uit tien rate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gian H
1 nag
5.0
Mei 2026

Gerieflik. Baie lekker gebly. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Gian, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons baie lekker om jou te kom akkommodeer. Ons sien uit om jou binnekort weer te sien. Groete, Vic en Bobby

Diana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable, clean and friendly accommodating hosts. Excellent. Would recommend to friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Good day Diana, Thank you for the review. It was a pleasure to accommodate you. We hope to see you soon again. Regards, Vic & Bobby

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig. Baie lekker gewees en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
More Christo, Baie dankie dat julle ons gekies het om julle te akkommodeer. Dit was vir ons 'n voorreg. Groete Vic en Bobby

Reinhild N
1 nag
5.0
Apr 2026

Excellent value for money! Lovely room - sparkling clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Reinhild, Thank you very much for the review. It was a pleasure to accommodate you. We hope to see you soon again. Regards. Vic and Bobby

Eduan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, comfortable and very friendly owners. Safe, covered parking for vehicles. Sleep Haven is very clean and comfortable. Very friendly and considerate personnel. Also offers safe, covered parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Eduan, Thank you very much for the review. It was a privilege to accommodate you. We are looking forward to seeing you soon again. Vic & Bobby

Zané S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Gemaklike, skoon verblyf. Die eenheid is netjies en skoon. Die kitchenette was 'n bonus en die eienaars het alles verskaf wat mens mag nodig hê. Dit was eerlikwaar die waarde vir geld werd en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel, veral as jy beplan om vir 'n paar dae te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Zane, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Ons is bly dat jy dit geniet het hier by ons, en ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Vic & Bobby

Adél A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Value for money. Pleasant, clean and safe. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Adél, Thank you very much for the review. It was a pleasure to accommodate you once again. We are looking forward to seeing you soon again. Regards, Vic & Bobby

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik en skoon. Gerieflike, skoon oornagverblyf in 'n pragtige stil voorstad. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Leon, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het om by ons te oornag. Ons vertrou ons sien julle binnekort weer. Vic & Bobby

Petra A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vreeslik lekker! Dit is 'n pragtige plek! Ons het vreeslik lekker gebly. Sal vir seker weer teruggaan. Baie dankie, ons kom kuier sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Petra, Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het vir julle kuier in die Laeveld. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien. Groete Vic & Bobby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R689
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R689
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R689
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Nagapie Street, Nelspruit Ext 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78919489f948b6c43b83145a7da76756a12590985c9cf49d78df9a47b40efdaebdec72a286e4e6572863d90a08fac01a661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R689 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.503201824014 30.994272988955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang