Sleep on 7th

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het.

Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.

Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar en daar is ook parkeerplek.

Sleep on 7th is 1 km vanaf Die Berg Medicross en 5 km van die Mayo Clinic af. Randburg bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos Lion Park en Croc City-krokodilplaas in Fourways.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep On 7th gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]