Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Angelique V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Nomusa M - Jul 2022
Algehele gradering
Welcoming and warm.
Stephen B - Jun 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Die eienaars, Neels en Estelle, was baie akkommoderend en gasvry. Hulle gaan uit hul pad om te help met enige versoek wat jy mag hê. Ek sal beslis Sleeper Villas aanraai aan enigiemand wat na Polokwane reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Soos familie.
Hendrien V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese en gulde ontvangs, diens, kos en pragtige kamer.
Priven M - Nov 2017
Algehele gradering
Great stay with lovely service.
Sleepers Villa se terugvoer
Good day Mr Priven,
Thank you for your valuable review and rating, We really strive to improve our service and always want to ensure a well and Pleasant stay at Sleepers Villa.
We hope to see you soon again.
Kind Regards,
Sleepers Villa Management
Karin B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, die eienaars is wonderlike mense.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Aleida S - Apr 2015
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Sleepers Villa se terugvoer
Dankie vir jou gewardeerde kometaar. Hier by Sleepers Villa het baie verwikkelinge plaas gevind sedert jou besoek in 2015. Ons kamers en hele gastehuis is opgegradeer en gemoderniseer en het 'n totale nuwe voorkoms vir die verwelkoming en gerief van ons gaste, om sodoende 'n aangename verblyf te verseker. Daar is nuwe bestuur aan gestel, met 'n 24 uur konntak sentrum om enige klient behoete onmiddelik op te volg. Ons will u uitnooi om ons weer te kom besoek en die nuwe Sleepers Villa gasvryheid en diens te kom geniet.
Heidi N - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke verblyf, maar die ligging was teleurstellend.
Theresa B - Aug 2014
Algehele gradering
"Awesome!"
Sleepers Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voering, ons hoop om julle weer hier by Sleepers Villa te ontvang en tuis te laat voel.
Sam B - Jun 2014
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis!
Sleepers Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voering, ons wag om julle weer hier by Sleepers Villa Gastehuis te onvang. Ons sien uit daarna..
Rinette M - Mrt 2014
Algehele gradering
Die diens van personeel was goed en almal was vriendelik.
Susan M - Okt 2013
Algehele gradering
Great
Sleepers Villa se terugvoer
Thank you for your valuable review. We would love to welcome you again here at Sleepers Villa Guesthouse as many things has changed and even better service than before. The whole guesthouse, rooms, staff and management has been upgraded.
We can't wait to see you again here at Sleepers Villa Guesthouse
Johan B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie behulpsaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokstraat 20A, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom