Sleepwell BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand af.

Daar is 6 kamers, 3 daarvan apart van die hoofhuis. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, ’n televisie met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang. Daar is ’n groot tuin met ’n pragtige swembad en braaigeriewe waar gaste kan ontspan. ’n Veilige parkeerruimte agter ’n afstandbeheerde hek word voorsien.

Sleepwell Bed and Breakfast is ook naby aan plaaslike restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleepwell BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false