Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepwell BnB

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Gasvry en goeie diens. Personeel is baie hulpvaardig en gasvry. Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Baie dankie, Johan. We appreciate your review. Nontembiso

Wynand V
1 nag
4.2
Aug 2021

Good. Staff was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Thank you Mr Wynand for your review. It gives us pleasure when we hear from our guests. Hope we will improve on our short-comings. Thanx again. Nontembiso

Waren F
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Sal weer kom kuier. Dit was 'n aangename tuiste, ek sal hierdie plek weer besoek. Vriendelike ontvangs. Daar is nie woorde nie om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Baie dankie Warren, we are happy when our guests are happy. Please do come back again. Nontembiso

Andrea S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Was very nice and friendly staff. Thank you, employees were friendly nice

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Baie goeie diens, sal beslis weer daar inloer. Baie goeie diens, kamer - netjies en skoon. Ontbyt was eerste klas. Baie dankie vir die lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Baie dankie Charmaine. We always try our best to satisfy our clients. Hope you travelled safely home. Nontembiso

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2019

Almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak. Abigail wat na ons moes omsien het ons regtig baie spesiaal laat voel en als wat ons benodig het met 'n glimlag voorsien. Dit was voorwaar 'n positiewe ervaring en ons het heerlik gebly. Rustig en veilig gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Thank you Michelle, We are happy that you enjoyed your stay. We also received the report that you were very positive and friendly. Please remain the same and God bless you. From Management.

Monica D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Rustig Baie vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Baie dankie Monica. We try by all means to satisfy our guests. Thanks again. Nontembiso

Alrisah L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2018

Baie netjies met vriendelike diens. Ons moes laat in klok en ten spyte daarvan het ons 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Die plek is baie netjies met 'n hemelse bad. Ons moes vroeg vertrek lughawe toe, ons kon nie ontbyt nuttig nie, ons wou nie die ander gaste steur vroegoggend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Baie dankie Alrisah ons sal beter maak elke dag. Excuse us for the location. Nontembiso

Petrus Sekonyela K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2017

Excellent. The service received was absolutely amazing, friendly stuff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Dear Petrus, thank you so much for your review. We enjoyed hosting you. We hope to see you again. Nontembiso.

Addel W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2017

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies. Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Nontembiso Muriel
Sleepwell BnB
Thank you so much, it was a pleasure to meet you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mrs Nontembiso
Muriel

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b37298fc4c190fd5ba860d00b9f53098ec6e88e412c0a68d93bab0098e16feaa3fd80710c536f8cb886a0adfbb614ea04b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 81 Sunnyside Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00262 27.853483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang