Snips Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 164
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lukas B - Aug 2024
Algehele gradering
Oornag vir Rooi Point Farm parkrun, 2 minute se stap weg.
Nick S - Aug 2024
Algehele gradering
Snips Accommodation die heel beste!
Tercia B - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable stay.
Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Great value and beautiful place.
Tina S - Jun 2024
Algehele gradering
The stay was awesome. Just need a new pool table.
Natalie G - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies, plesierig. Sal weer terug kom.
Thomas G - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek vir Parkrun-toeriste.
Nicolaas Z - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Bridget D - Apr 2024
Algehele gradering
Very impressed.
Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek. Skoon en gerieflik.
Vikki W - Jan 2024
Algehele gradering
Love the place.
Keith L - Aug 2024
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Donald F - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Callie B - Jul 2024
Algehele gradering
Nie te sleg nie. Sou 'n warm stort waardeer het.
Daniel D - Jul 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
L K - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Rodney C - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Hr B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Cheryl P - Jun 2023
Algehele gradering
Very clean, and comfortable. Friendly service at reception and at dining hall.
Sifiso M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful chalet, very spacious, it felt like home away from home.
Lihle M - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Seona J - Jul 2023
Algehele gradering
It was peaceful and tranquil. Lovely location.
Anlie L - Apr 2023
Algehele gradering
Comforable, met needs at that time.
Anne-marie W - Jan 2023
Algehele gradering
Hoogs tevrede, baie dankie.
Vikki W - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent place for a stop over.
Gerda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable for a night's stay, especially after a long day on the road.
Gert C - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne en rustig met lekker lag en die honde kinders was baie welkom.
Louisa P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, net 'n lawaaierige skoolgroep Vrydag.
Gail G - Nov 2023
Algehele gradering
Disappointing. Was very hot and power was off for long periods of time.
Franco B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Riaan K - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Het dit geniet.
Nick H - Feb 2022
Algehele gradering
Was great.
Zak P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasitiese diens. Baie skoon en netjies. Kan beslis aanbeveel.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde.
Nokuthula S - Sep 2022
Algehele gradering
It was absolutely wonderful. Loved every minute. Such a peaceful place.
Carol S - Feb 2022
Algehele gradering
Very nice location and nice clean environment.
Lindiwe D - Des 2022
Algehele gradering
It's a beautiful place, very clean and the staff was very friendly.
Mornay B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek met alles wat nodig is. Sal enige tyd aanbeveel.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde. Baie mooi daggie en week vir julle.
Johan C - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon. Netjies.
Flip L - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie.
Flippie V - Jun 2022
Algehele gradering
Bietjie teleurgestel.
Lees meerSnips Accommodation se terugvoer
Goeie middag
Groot ekskuus, ons ontbyt is ongelukkig nie ingesluit in die prys nie en word apart betaal nog altyd. Die sleutels hang op 'n hakkie, as alles reeds betaal is om minder kontak te hê, maar ek neem dit definitief op oor die handoek en loer ook na die warm laken en geyser. Groot ekskuus weereens van ons kant af.
Musa M - Des 2022
Algehele gradering
I was treated with a great level of disrespect.
Lees meerSnips Accommodation se terugvoer
Good day,
I am so sorry that you feel your stay was not up to standard.
Unfortunately, we did explain all that seemed to bother you to you when you made us aware of all of this on the day of departure. My cleaning ladies did ask you twice if they could come in and clean and on both times you said that you are still relaxing. Lastly just before they went as they did make you aware of their leaving time as they need to get to their taxis and only have up to 14:00 on weekends, we feel more than enough time to clean the rooms.
We do not advertise that we have a backup for load shedding, we do have backup lights though, but still feel that up to 14:00 was more than enough time to get all done.
We only change bedding if guests are staying more than 3 days or when needed, but unfortunately, they could not get into your room to check on this.
We strive to keep our clients happy and work around their schedules, but on this day they were just told that they should stay and clean her room later when they are done, which was very nicely explained could not be done.
Jeanne Pierre E - Okt 2021
Algehele gradering
Well worth it.
Snips Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your kind review.
Stanley S - Sep 2021
Algehele gradering
It was wonderful.
Shaun D - Sep 2021
Algehele gradering
Great service, value for money!
Chris L - Apr 2021
Algehele gradering
Great service and very helpful.
Snips Accommodation se terugvoer
Thank you so very much!
Thea W - Feb 2021
Algehele gradering
Mariska was baie gaaf en tegemoetkomend.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde.
Groete
Mariska en span
Marthinus V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Wifi was very poor.
Snips Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the feedback, we will have this checked. So sorry for any inconvenience.
Linda P - Okt 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Arlene R - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect.
Snips Accommodation se terugvoer
Thank you so much for the kind review.
Sonette B - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gereiflik
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Mariska
Lwiimbo M - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable, extra friendly staff and professional services.
Snips Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the lovely review.
Devon W - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese plek.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde!!
Janet V - Feb 2020
Algehele gradering
Comfortable with everything you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik met alles wat jy benodig.
Ideaal vir oornag, gemaklike meubels en hulpvaardige personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus W - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.
Marle P - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Nick S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig!
Wimpie K - Apr 2019
Algehele gradering
Als wat nodig is teen bekostigbare prys!
Marleny A - Nov 2019
Algehele gradering
Dis 'n ontspanne en netjiese omgewing, baie gemaklik gebly.
Gerrie V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige en ontspanne atmosfeer.
Percy M - Aug 2019
Algehele gradering
It was awesome. I enjoyed every moment.
Janet V - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable with all that you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik met alles wat jy nodig het.
Klein, gerieflik met alles wat jy nodig het. Moet uitgaan en aandete kry, want daar is geen aflewerings in die area nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Makkie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ons was hartlik ontvang, kamer was gereed en toegang was onafhanklik.
Elsa O - Jul 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het lekker gebly.
Ons het heerlik gebly, die eenhede was skoon en die tuin was baie netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mona P - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Die plekkies is silwerskoon en goed ingerig. Die kinders het dit ook baie geniet.
Lindie B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie meer as wat ons verwag het.
Lisa A - Nov 2019
Algehele gradering
Great but...
Lees meerSnips Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your review. I am so sorry about the geyser problems, we are having them looked at. Have a very lovely day.
Lourens E - Sep 2019
Algehele gradering
Kampeerarea
Yolande F - Aug 2019
Algehele gradering
Very accommodating to a large group of people.
Andre P - Sep 2019
Algehele gradering
Het al beter in Johannesburg gehad vir dieselfde prys.
Alida D - Apr 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan.
Witness M - Okt 2019
Algehele gradering
The lady at reception was unfriendly.
Snips Accommodation se terugvoer
I am so sorry about the inconvenience, the matter has been taken up with the responsible housekeeping.
Alet M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lucia S - Jan 2019
Algehele gradering
Customer service needs more work.
Elizabeth K - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Joseph Mark F - Des 2018
Algehele gradering
Relaxing and amazing.
Jamain P - Aug 2018
Algehele gradering
Service is tops.
Jan V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie skoon, lekker privaat en veilig.
Pieter Swanepoel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Herman S - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice looking place.
Michelle N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens by ontvangs en die voëlpark.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, dit word waardeer.
Letitia H - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Carin V - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulike, stil plek.
Sumeshini R - Jul 2018
Algehele gradering
Absolutely enjoyed my stay at Snips Accommodation. It exceeded my expectations. I would recommend it to anyone.
Desere B - Jun 2018
Algehele gradering
2 nagte as deel van stoei SA kompetisie.
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker, rustige plek.
Heilet E - Jul 2018
Algehele gradering
Als was 100%.
Tinka D - Mrt 2018
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Simiso T - Aug 2018
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Sibongile X - Jul 2018
Algehele gradering
Pleasant place to relax.
Teri E - Des 2018
Algehele gradering
Snips was the ideal setting to accommodate us and our doggy during our stay in Newcastle.
Leticia I - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely stay.
Danie E - Nov 2018
Algehele gradering
Glad nie na wense nie.
Lees meerSnips Accommodation se terugvoer
Goeie dag
Ons bied baie basiese akkommodasie ja, maar teen ons prys wat baie goedkoper is as enige ander plekkies in Newcastle, voel ek dat ons meer as genoeg bied. Ons eenhede en kombuisies het alles in wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike oornag. Die stort is onaanvaarbaar en dit sal opgeneem word met die personeel. Op ons foto's wys dit hoe ons plekkies lyk, insluitend hoe ons beddens geleë is. Ons is in die proses om spieël kassies in te sit in die chalets en ons is jammer dat u ongelukkig nie in een van die geplaas was nie, maar almal sal so toegerus wees oordat ons gesien het dit is nodig vir die tannies en hulle hare. Ja, ons het voor geen deure of vensters diewering nie en het dit nog nooit nodig gehad nie en soos u self noem ons het 'n nag wag. Ek is bitter jammer oor al die ongerief.
Malinda V - Des 2017
Algehele gradering
Good service, neat and modern room.
Hans J - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Swazi N - Okt 2017
Algehele gradering
Nice place, we enjoyed it. It was clean. We wish we could have stayed longer.
Jana J - Okt 2017
Algehele gradering
Welcome stay.
Ramona N - Sep 2017
Algehele gradering
Ons was plesierig verbaas.
Martie L - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Friendly, efficient service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike, doeltreffende diens.
Ons woon in Durban en moes in Newcastle gaan werk. Dié B&B het tot laat vir ons gewag en het selfs toegelaat dat ons langer bly sonder enige probleme. Dankie vir die goeie diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jana J - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent establishment!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende instansie!
Uitstekende diens van WorkTripper, weereens. Dankie julle!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerda V - Mei 2017
Algehele gradering
Daar is moeite gedoen om ons welkom te laat voel en kamers was skoon en gerieflik.
Melaine G - Mei 2017
Algehele gradering
Beautiful and well-kept accommodation.
Willie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig teen die stad, ons kon op die stoep sit in die aand sonder enige probleem.
Snips Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Dons D - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename mense en verblyf en veilig gevoel. Dankie.
Carlien W - Sep 2017
Algehele gradering
'n Baie oulike plek om in te bly.
Siphamandla Z - Des 2017
Algehele gradering
I received a great experience.
Ilze D - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik huislik en rustig.
Siphindile S - Sep 2017
Algehele gradering
Had a great stay!
Isaac A - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic place.
Heilet E - Aug 2017
Algehele gradering
Ons was hoogs beïndruk!
Annetjie V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Leon P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld, sal weer dit gebruik.
Charlotte V - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige, ontspanne en netjiese gerief.
Heidi Z - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en terrein.
Lyndie M - Des 2017
Algehele gradering
Awesome stay.
Helen N - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Ofentse K - Apr 2017
Algehele gradering
Lovely stay.
Jurgen R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Snips Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Buyi L - Mei 2017
Algehele gradering
Comfortable.
Albertus D - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam. Die kamer is groot genoeg om in te oornag.
Karen M - Des 2017
Algehele gradering
Blyplek was skoon.
Snips Accommodation se terugvoer
Vreeslik jammer vir julle ongerief. Ongelukkig is ons Wi-Fi geskenkbewyse nie ingesluit nie en moet gekoop word in die kantoor, ook die swembad het ons bietjie mee gesukkel na die 2 groot storms wat by ons was oor die naweek. Weereens groot askies.
Pieter D - Des 2016
Algehele gradering
Ek was nogal heerlik verras met die ruim, netjiese en stil blyplekkie met alles op sy plek en mooi skoon.
Jurie J - Nov 2016
Algehele gradering
Puik diens, alles wat jy nodig het, en sal nooit weer elders in Newcastle oornag nie!
Snips Accommodation se terugvoer
Goeie more
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoer!
Jurie J - Okt 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagplek in Newcastle!
Willy R - Sep 2016
Algehele gradering
Het dit geniet om daar te bly.
Heila L - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Glen C - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam, rustig.
Henry B - Aug 2016
Algehele gradering
Very good.
Tinus V - Des 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf, net jammer die gras was so lank.
Mb M - Sep 2016
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Vriendelik ontvang. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Anne-marie L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en die prys is sakpas!
Karen J - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met alles wat 'n mens nodig het plus DStv.
Lees meerRusty J - Jun 2016
Algehele gradering
Goedkoop, maar skoon en netjies met genoeg warm water!
Lees meerMartie V - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Lees meerCedric H - Des 2016
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Heidi S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie dankie. Ons is aangenaam verras met die slaapplekkie en het heerlik warm geslaap.
Piet N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjiese plek in 'n stil omgewing.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Eli V - Jun 2016
Algehele gradering
Snips Accommodation is a nice place but will be happy if they can open their DStv for customers and heaters for winter.
Steve F - Mei 2016
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld, maar oor die algemeen nie te sleg nie.
Lees meerMargaret R - Des 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Ray W - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was skoon en bekostigbaar.
Annalie J - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike halfpad-rusplekkie .
Jaco S - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker, verblyf goed ingerig, en veral die stilte in die nag - geen geraas.
Anneke En Adriaan R - Des 2015
Algehele gradering
Goeie oorblyplek en lekker naby by alle geriewe.
Joey K - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die akkommodasie.
Lees meerKaren G - Mei 2015
Algehele gradering
Privaat, groot genoeg, goed toegerus, skoon en die personeel was baie behulpsaam.
Corlé G - Nov 2015
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Jan H - Nov 2015
Algehele gradering
Puik!
Edwill T - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Willem S - Apr 2015
Algehele gradering
Snips word aanbeveel.
Lees meerDrika S - Feb 2015
Algehele gradering
Stil, ontspanne en baie gerieflik.
Stella E - Jan 2015
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die grootte van die chalet.
Precious T - Jan 2015
Algehele gradering
Serenity & peace of mind!
Erika G - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Jan S - Mei 2015
Algehele gradering
Ek het lekker gebly.
Jabulile M - Des 2015
Algehele gradering
A breath of fresh air.
Christiaan Rudolf V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie oulik en rustig.
Sybrand V - Okt 2014
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en goed toegeruste selfsorg-eenheid
Ingrid T - Sep 2014
Algehele gradering
Friendly
Mandla S - Apr 2014
Algehele gradering
Great
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joostestraat 35, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang