Soetdoring 3
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.
Daar is 'n strykplank en strykyster in die kamer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
gerhardus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Soetdoring 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Park Safari Tuine Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom