Sofala Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Legends Safari-oord 207, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sofala Lodge is 'n lieflike lodge in Sterkrivier, Limpopo en dit bied verblyf in 6 luukse suites.
Die ruim suites word aanmekaar verbind deur 'n wandelpaadjie na die hooflodge waar gaste ontbyt kan geniet. Elk van die suites bied slaapplek aan 2 gaste en elke suite kan apart of saam bespreek word. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix in. Muskietsproei word voorsien. WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Die groot stapeldeure van elke suite bied toegang tot 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die omgewing bied waar gaste bokke, sebras, swartwitpense of tarentale kan sien wat verby loop en wei. Die perseel het veilige parkeerplek en bied wildritte teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Legends Safari-oord 207, Sterkrivier, 0630, Limpopo
- Gaste dink Sofala Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Legends Safari-oord 207, Sterkrivier, 0630, Limpopo