Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol Maris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sol Maris is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied by die St. Lucia-riviermonding. Dit het pragtige grasperke en is net oorkant die pad van die buitenste uitbreiding van die Isimangaliso Velilandpark waar verskillende wildspesies bedags en saans in die tuin gewaar kan word.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n derde badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te nuttig langs die sitarea.

Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ketelbraai. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie. Die huis is op die drumpel van Cape Vidal wat bekend is vir pragtige strande, snorkel- en duikgeleenthede en gaste kan ten minste 4 van die Groot 5 op verskillende ritte deur die park gewaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sol Maris sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09870ef7e708da2fa0107fc1354dd3369a8fc60a9419b47f00ca5df664d0adb9b1c75d0241b31a6bba344475e8ecc7bbfdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 Visarend Street Luwandla Unit 10 3690 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372054583677 32.41602197987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem