Sol y Sombra

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljeewoonstel en is net 500 m van die Silversand-strand in Bettysbaai geleë. Die knus en huislike oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en het geteëlde vloere en beskik oor houtmeubels.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer en het 'n bad en handdoeke word voorsien. Daar is 'n verhitte buitestort en 'n ingeslote binnehof.

Jy kan jou eie maaltye voorberei in die kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, induksieplaat en 'n verskeidenheid kookgeriewe en toebehore. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel vir 2 in die kombuisie. Daar is ook 'n buitetafel en -stoele en braaigeriewe in die binnehof.

Ons is net 5 km vanaf die Harold Porter Botaniese Tuine en 'n 15 minute-motorrit vanaf Kleinmond. Gordonsbaai is net 30 km van ons af en Hermanus is ook net om die draai.

Slaapplek

'n Bespreking by Sol y Sombra sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sol Y Sombra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za