6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Soleil et Mer is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat met 'n asemrowende see-uitsig spog en in 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Die kompleks is naby 'n getypoel, Ramsgate-strand en Margate se hoofstrand.
Dié woonstel is op die vyfde verdieping, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Die derde kamer het 'n stapelbed en 'n slaapbank vir kinders.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien-tuimeldroër en 'n ysmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, dit lei na 'n toegeboude stoep met 'n eetarea en gasbraaigeriewe wat 'n uitsig oor die see het.
Gratis WiFi en enkelonderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shannon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Soleil et Mer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
145 Marine Drive, 5 Don Juan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang