6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Mtunzi Park, Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sole's Leap bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ligte en lugtige, verwelkomende eenheid wat in 'n kompleks in die kusoord-dorpie, Scottburgh, geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is.
Dié sonderlinge eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bied 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 'n gemaklike sitkamer met TV en etenstafel met 6 stoele, asook 'n gemeubileerde patio met braaigeriewe. Die patio bied 'n uitsig oor die groot grasperk. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel. Dit is ideaal vir 'n gesin en gaste kan verskeie besienswaardighede in die omgewing besoek, soos lieflike strande, die Scottburgh Gholfbaan en die TC Robertson Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 38 Mtunzi Park, Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sole's Leap het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Mtunzi Park, Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang