Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soli Deo Gloria

Gastehuis
Simplicity
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie eenheid het ook toegang tot die gemeenskaplike eetarea, kombuis en swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Diadem
Vanaf
Vanaf R700

Synchrony
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Synchrony is ideaal vir ouers wat met kinders reis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die twee slaapkamers word met 'n deur geskei. Hierdie eenheid het ook toegang tot die gemeenskaplike eetarea, kombuis en swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bear Hug
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die solder en het 1 enkelbed, 2 stapelbeddens vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en die sitarea het 1 enkelslaapbank en 'n kaggel. Die ruim grasdakstoep het buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Soli Deo Gloria Summer Camp
Vanaf
Vanaf R4 875
per eenheid
Beskrywing

Welkom by Soli Deo Gloria Summer Camp aan die buitewyke van McGregor naby stap- en fietsryroetes! Ideaal vir groepe! Soli Deo Gloria Summer Camp is die hele site van Soli Deo Gloria waarin al die kamers geboek kan word vir 'n groep of 'n kamp teen 'n spesiale afslag vir die tyd vannaf 2 Januarie tot en met 14 Februarie. Om die omvang van die Summer Camp te sien, kyk dus net gerus na die kamers: Bear Hug, Synchrony, Simplicity en Diadem. Albei kombuise, en eetsaal, die tuin en swembad, en alle fasilitiete is tot gaste se beskikking. Klein kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien daar 'n plonspoel en 'n swembad is sonder heinings.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA939a804e33113c07f13c83f3711ea8bc75ea2affba4942545fa0acef445f6550a0c58ae791779932a0ab6d5bc9414a5025a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 81 Buitekant Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952989104288 19.827093406152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem