20% af Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Rustenburg Akkommodasie by Soliter Bird Hide | LekkeSlaap
+78
+78

Soliter Bird Hide

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R400 R320 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shylock-plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Soliter Bird Hide is op 'n plaas 30 km buite Rustenburg geleë. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei.

Soliter Bird Hide bied verblyf in twee houthuisies. Kingfisher het slaapplek vir 2 persone op 'n dubbelbed en is ingerig met alle kombuis benodigdhede. Die tweede houthut het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, of vir 3 volwassenes (1 slaap op die stapelbed se onderkant). Dit het 'n driekwartbed, 'n stapelbed en alle kombuistoebehore. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike badkamer met 'n stort wat buite die houthuisies is. Elke houthuisie is toegerus met 'n ketel, yskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. 'n Waaier en verwarmer is ook beskikbaar.

Soliter Bird Hide spog met 'n piekniek- en braai-area, asook staproetes. Voëlkykers sal gaande wees oor die voëlskuiling wat uitkyk oor die dam.

Die plaas is 50 km vanaf Sun City en die Pilanesberg Nasionale Park geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Soliter Bird Hide
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Shylock-plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Soliter Bird Hide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Langtermynverblyf-aanbod 20% af
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shylock-plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3N2VjM2U1LWI0MGQtNGUyOC1iOTQ3LTBjOTI4NzI4NjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Shylock Farm Rustenburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.606275488793 27.069974541664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za