Solitude Retreat Centre
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R617, Petrus Stroom 954, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R765 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Solitude Retreat Centre bied 'n rustige wegbreek aan vriende of gesinne in Dargle. Die verblyf het 3 bekoorlike dubbelverdieping-kothuise.
Elke kothuis bied slaapplek aan 3 tot 5 gaste en bied gemaklike beddens en 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort.
Die kothuise spog met oopplan-leefareas, knus sitareas en kaggels. Daar is kombuisies met selfsorggeriewe. Buite is daar privaat stoepe waar gaste kan eet, asook pragtige natuurskoon. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Solitude Retreat Centre bied oorgenoeg geleenthede om te ontspan. Gaste kan kano vaart, visvang by die dam en lekker in die woud stap. Gaste kan heerlik van die stad ontsnap en weer met die natuur in voeling kom.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Berenice Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R617, Petrus Stroom 954, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Solitude Retreat Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R617, Petrus Stroom 954, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal