- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Solo Gracia Gastehuis is 'n luukse gastehuis wat topgehalte geriewe, verblyf en diens bied. Hier kan gaste moderne, gemaklike en stylvolle verblyf geniet met luukse geriewe, 'n pragtige swembad en 'n rustige omgewing in 'n veilige area.
Verblyf word gebied in 11 luukse kamers, elk met sy eie atmosfeer en karakter. Die kamers bied onderskeidelik plek vir 2, 3 en 5 gaste, en elkeen beskik oor 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n lieflike eetarea waar gaste ontbyt kan geniet. Gaste kan ook ontspan in die knus sitareas wat lei na die sprankelende gemeenskaplike swembad.
Gaste het toegang tot gratis parkering op die perseel en gratis WiFi regdeur die eiendom.
Hierdie bekoorlike eiendom is geleë in Brandwag, Bloemfontein, en is ideaal vir gaste wat reis vir familie- en sportgeleenthede, troues, sowel as sake- en ontspanningsverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Solo Gracia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang