Somerset Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Somerset Lodge bied selfsorgverblyf in Grahamstad, 'n pragtige dorp bekend vir sy mooi landskap, feeste, 'n universiteit en topskole.

Daar is 5 elegante eenhede, elkeen met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi en blindings. Die kombuis het 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, waterfiltreerder en 'n ontbyttoonbank. Al die kamers het geheuespons-beddens, elektriese komberse en donsveerduvets. Die badkamers is groot en modern met granietwasbakke, kassies en storte. Daar is 1 parkeerplek vir elke eenheid beskikbaar. Reënwatertenks is beskikbaar indien daar 'n tekort aan water is.

Grahamstad is 'n ware voëlparadys. Die Thomas Baines Natuurreservaat net buite die dorp, en die Groot Visrivier Reservaat sowat 35 km hiervandaan, bied 'n tuiste aan 'n groot verskeidenheid voëls. Die Oldenburgia-voetslaanpad is 'n 2 dae lange sirkelroete wat in die dorp begin en eindig. Daar is ook 2 korter roetes in die dorp - die Dassie Krantz en Gowie Kloof.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Somerset Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 195 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za