Soms Langstrand
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Kahn Street, Extension 2, Langstrand, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Soms Langstrand is 'n bekoorlike selfsorghuis in Langstrand, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is 5 minute se stap vanaf die see.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien in 'n aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en beskik oor 'n ingeboude braai. Dit lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n lieflike buitebraai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Kahn Street, Extension 2, Langstrand, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Kahn Street, Extension 2, Langstrand, Khomas
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang