Songs B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Songs B&B is in 'n stil woonbuurt geleë, ongeveer 3,5 km vanaf die N4 en 8 minute se ry vanaf die middestad, Waterfall Mall, Civic Centre en meeste winkelsentrums, geleë. Songs B&B bied geriewe vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die B&B het 2 en suite-kamers wat uniek opgemaak is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, TV met DStv, lugversorging en waaier, koffiegeriewe, kluise en yskassies. Elke kamer is ook toegerus met kwaliteit linne en handdoeke. Die gastehuis verskaf veilige parkering vir gaste.

Songs B&B is goed geleë, ongeveer 50 km vanaf Sun City en Pilanesberg, 50 minute vanaf die Wieg van die Mensdom en 60 minute vanaf Pretoria.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Songs B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]