Gastehuis in Gariepdam

Sonklip Overnight Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Walter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gerieflik en lekker. Baie netjiese akkommodasie, baie gerieflik vir oornagverblyf en baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die perseel is ideaal geleë tussen Kaapstad en Pretoria. Die prys is billik. Die fasiliteite is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag
5.0
Mei 2025

Alta het my verwelkom, parkering ingesluit motorhuis. Plek is netjies en skoon. Ek het net oornag vanaf Plettenberg en Gariep se baie lekker stop oor op pad terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Daar was WiFi, veilige parkering en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
1 nag
5.0
Feb 2025

Ek wil net dankie sê vir Atla en Sybrand vir alles julle is puik. Die Sonklip Gastehuis is baie skoon en wat 'n lieflike plek om in te kan oorslaap. Jou motor is veilig in die motorhuis en dit is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die eienaar was daar om ons baie vriendelik te groet en alles te verduidelik. Ons het baie lekker gebly. Die bed was lekker gemaklik. Heerlike nag se rus gehad. Lekker 'stop over' op 'n lang trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig en ruim. Vriendelikheid en gasvryheid op sy beste. Warm, vriendelike verwelkoming. Verblyf was ruim en baie netjies. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizell J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netjiese oornag verblyf. Baie netjies en skoon. Goed vir oornag slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Pleasant. Comfortable, but the bathroom area is a bit tight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julie D
1 nag
4.6
Apr 2025

Aangename verblyf. Heerlik geslaap in baie skoon verblyf. Die toesluit garage en tuisgebakte beskuit was 'n pluspunt. 'n Opwasbak in die kamer sal ook die uitspoel van bekers, ens. vergemaklik. Die lugversorging was heerlik na Noordkaap se hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 710
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Berghaan Street, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NDk2MWJhLWJiMTgtNDBlNi04MDgyLWZhMzY2NTUzMjViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 16 Berghaan Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.594733 25.489979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang