Sorgenfri
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sorgenfri is 'n kontemporêre selfsorghuis op 'n plaas in Mpumalanga. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die huis is met sonkrag toegerus, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea langsaan het 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea se stapeldeure lei na 'n tuin met 'n uitsig oor die plaas. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n dam waar gaste kan visvang 300 m vanaf die huis, asook stap- en fietsroetes om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga