Sorgente 405

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sorgente 405 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel. Dis in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti geleë en dit kyk uit oor die gewilde Umdloti-getypoel.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei deur glas-skuifdeure na 'n balkon met ’n see-uitsig.

Die Sorgente-kompleks bied veilige, onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 restaurante op die grondvloer en is naby verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Sorgente 405 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sorgente 405 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za