Sorgente 406

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sorgente 406 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel. Dit is in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti geleë en dit kyk uit oor die gewilde Umdloti-getypoel. Daar is 2 restaurante op die grondvloer en dit is na aan verskeie winkels en ander restaurante.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en die leefarea lei deur skuifdeure na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die kompleks bied 24 uur-sekuriteit. Daar is ook 2 restaurante op die onderste verdieping en dis naby verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Sorgente 406 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sorgente 406 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za