6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 North Beach Road, 30 North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sorgente 406 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Sorgente-kompleks in Umdloti, met uitsig oor die gewilde Umdloti-getypoel.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n toonbank met stoele. Die gemaklike leefarea het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, en die leefarea maak oop deur skuifdeure na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Veilige…
Die Sorgente-kompleks bied veilige onderdakparkering met 24-uur-sekuriteit. Daar is 2 restaurante op die grondvloer en dit is naby verskeie winkels en restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 32 North Beach Road, 30 North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sorgente 406 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 North Beach Road, 30 North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang