Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgenvrei

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 484, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 970 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Sorgenvrei bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike dorpie Dullstroom in Mpumalanga. Die smaakvolle plaasstyl-huis is pragtig versier en kyk uit oor die vreedsame kerkhof. Die huis is oopplan met twee kante wat mekaar weerspieël. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir 'n groep vriende of selfs 2 gesinne.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het elk 2 enklebeddens. Daar is ook 'n solderkamer met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die huis bied slaapplek aan 'n totaal van 12 gaste en daar is 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak in elk.

Die lieflike oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n lekker kaggel in die sitarea vir die koue, mistige Dullstroom-aande, sowel as 'n TV met DStv. Ondervloerse verhitting is beskikbaar in die sitarea sowel as die badkamers.

Die huis het ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n goeie sekuriteitstelsel en dis omhein met 'n palisade-muur. 'n Kinderspeelarea, klimraam en sandput is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die huis is troeteldiervriendelik, maar tensy anders gereël, word nie meer as 2 honde toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sorgenvrei sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Sorgenvrei
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Ingwenya-laan 484, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Sorgenvrei het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R8 970
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 484, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3d15e739bb680ea49244543dfbb7dd0664db120f502036845a2b6b3a6eb71545cb428f3c009a2b591a76a0d53f907c7085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 970 per nag, vir 12 mense 3 5 1 4 484 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.416394500985 30.101370116418