Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgenvrei

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Sorgenvrei
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Ronel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met vriende

Uit die boeke!

Dit was regtig net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart-marie U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mart-marie U
Gesin met klein kinders

Dit was 'n groot teleurstelling gewees.

Geen voorsiening is gemaak vir loadshedding nie, geen gasstoof of gasoond nie, geen batterye vir lig of inverter is installeer nie. Hek motor werk nie in loadshedding nie en daar was geen sleutel vir die motorhek nie. Daar is 'n alarmsisteem wat niemand genoem het nie en niemand het laat weet hoe om dit te deaktiveer nie. Die foto's is 'n wanvoorstelling, die tuin is heeltemal verwaarloos, die gras is dood en lyk dus glad nie soos die foto's nie. Die restaurante daar naby het ook nie ge-cater vir loadshedding nie, en kon nie eens kos maak nie, want daar was nie eens 'n gasstoof vir die kosmaak tydens loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sorgenvrei se terugvoer

Goeie middag
Ons is baie jammer om te hoor oor julle ervaring. Ons dorpie was nie voorbereid vir die rowwe loadshedding oor die naweek nie, ons kry gewoontlik net 2 ure loadshedding op 'n slag en nie 4-6 ure soos die afgelope naweek nie.
Ons dorp is een van die koudste plekkies in Suid Afrika en het nog nie reen vir die seisoen gekry nie, die gras en plante het nog nie kans gehaad om te herstel van die winter af nie.
Ons sal met die eienaar gesels om die hick ups uit te sorteer met die hek en met die ligte.
Dullstroom het baie beautiful huise en baie wat wel voorsien vir loadshedding. Moet asb nie huiwer om terug te kom na ons dorp toe nie.

Sorgenvrei
Natasja D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Die huis is baie mooi uitgelê en alles wat mens sal nodig hê was daar. Dit sou baie lekkerder gewees het as die ondervloer se verhitting gewerk het. Die kaggel alleen kon nie die plek wam kry nie. Gelukkig was daar warmkomberse op die beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R8 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R8 970
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 484, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3d15e739bb680ea49244543dfbb7dd0664db120f502036845a2b6b3a6eb71545cb428f3c009a2b591a76a0d53f907c7085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 970 per nag, vir 12 mense 3 5 1 4 484 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.416394500985 30.101370116418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem