Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutelande Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Soutelande Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke om jou batterye te herlaai. Sal beslis weer terug wees!

Die kothuis is gelee tussen groot bome wat onmiddelik 'n rustigheid afdwing. Die amper "plaas" atmosfeer, met hoenders wat rondloop (tot in die kothuis in) en 'n pou wat skree, is absoluut fantasties. Die kothuis beskik oor alles wat jy nodig het. Die "continental" ontbyt was regtig lekker. En dan is jy natuurlik letterlik minute vanaf een van die beste strande in die land, Sardinia baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 285, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69989c81d1526ab343fc9a08044e7396690e0a24b2a0faca607aa4f8eda86e7f51413a89d8c413cc90265ce7b43d619b5e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 285 Kingfisher Lane Lovemore Park 6007 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.018252748683 25.502595711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem