South 2 Sea Self Catering Cottage & Flat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2de Laan, Summers Ridge, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 300 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
South 2 Sea Self Catering Cottage & Flat is 'n lieflike vakansiehuis in die hartjie van Summers Ridge naby die Boesmansrivier. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende aangesien die huis 'n lekker onderdakbraai- en kuierarea het.
Die huis bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel wat saam slaapplek aan 10 gaste bied. Albei hoofslaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Die tweede slaapkamer in die huis het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n stapelbed in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die huis se kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n onderdakstoep wat gedeeltelik toegebou is en 'n etenstafel, ingeboude braai, veerpyltjiebord en 'n pizza-oond het. Die stoep lei weer na 'n omheinde agtertuin wat ideaal is vir troeteldiere.
Slaapplek
’n Bespreking by South 2 Sea Self Catering Cottage & Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- 2de Laan, Summers Ridge, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sondagsriviervallei Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2de Laan, Summers Ridge, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom