South Break Fun in the Sun
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
South Break Fun in the Sun is in die kusvoorstad Muizenberg in Kaapstad. Dit is in 'n veilige kompleks met 'n pragtige uitsig oor die park en op die berg. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n wegbreekplek naby die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1.5 badkamer en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, kombuis en sitarea met 'n sitkamerstel en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan in die verhitte swembad ontspan of gaan swem by die gewilde Surfer's Corner-strand wat net 2,4 km ver is. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante naby die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chantal Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink South Break Fun in the Sun het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarindoweg 27, South Beak, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap