Cottage Holiday Accommodation
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jul 2024 tot 19 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 170 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cottage Holiday Accommodation is 'n selfsorgstrandhuis wat in die rustige, klein dorpie Pennington geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Dié huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n addisionele kothuis langs die hoofhuis met slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n klein solder wat 'n kinderbed vir 2 kinders het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort en 'n aparte badkamer met 'n toilet. Die enkelkothuis langs die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, gemaklike sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die sitarea lei na stoep wat om die huis strek en 'n buite-onthaalarea. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n speelarea vir kinders wat 'n klimraam, swaaie en 'n glybaan het.
Hierdie verblyf is 500 m vanaf die hoofstrand en getypoel geleë en gaste kan 'n maaltyd by een van die restaurante wat ook naby is, geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Les Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottage Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom