South Down Masterpiece

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie verblyf het 'n alarmstelsel en daar is personeel wat op die perseel woon. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word van Maandag tot Vrydag gelewer, openbare vakansiedae uitgesluit. Skoonmaakdienste oor naweke kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hierdie verblyf word deur 'n alarmmaatskappy beskerm. Sodra die bespreking bevestig is, sal gaste gekontak word om hul besonderhede te verifieer en die proses te voltooi.

In die onwaarskynlike geval dat hulle nie die nodige skadedekking kan verskaf nie, sal gaste 'n aansienlike skadedeposito voor aankoms moet verskaf of 'n klein voorafbetaling vir die skadedeposito/kwytskelding moet maak om die verifikasieproses te voltooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 30 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 30 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 30 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ridge Walk, Constantia, Bishopscourt, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd608515854a02aa7776b9d5909228e984023346c0d787135968766530a10e39d466f7fae04f35672754c9d6330e125bcdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R30 000 per nag (plek vir 12) 2 Ridge Walk Constantia 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9943061 18.4326702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang