South Sands Villa Nr 1
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Detken S - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Detken S
Gesin met tieners
Heerlike rus by die see.
Die woonstel is baie goed toegerus wat almal 'n kans gee om te rus. Heerlike huisie by die see.
Liz se Terugvoer
Baie dankie Detken vir goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Dis vir ons belangrik om ons gaste 100% gelukkig te hou. Kan u asb per e-pos voorstelle maak hoe en waar ons kan verbeter op netheid. Ons sal graag aandag wil gee daaraan.
Groete,
Liz
South Sands Villa Nr 1
Janette L - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janette L
Gesin met klein kinders
Much more than we expected, very well equipped. Fantastic views.
We found the place to be well equipped especially in the kitchen. We had trouble with all the steps, but the very friendly staff hurried to help us both when we arrived and when we left. It was worth it to find ourselves so close to the beach. Just wished we had more time to spend there.
Liz se Terugvoer
Thank you very much for the feedback. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Liz
South Sands Villa Nr 1
Francois L - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois L
Gesin met tieners
Soos my eie huis, maar net langs die see.
Dit het vir ons soos ons eie plekkie gevoel. Als wat mens nodig het was daar en vroulief was baie ingenome met die hele uitleg. Lieflike ligging waar daar altyd 'n windjie trek. Dit moet wonderlik wees om oor die warmer maande hier te bly. Die huis is baie goed geleë en lekker op die strand. Die hoofslaapkamer wat op die dek uitloop het gesorg vir daardie lekker oopdeur slaap aande, en net na die branders te luister. Onderdakparkering bietjie beperk vir groot voertuie maar dit het ons glad nie afgesit nie. Die res het opgemaak vir als. Ons sal ...
Sien meer
Liz se Terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit en ons hoop om julle weer by South Sands te verwelkom. Groetnis.
South Sands Villa Nr 1
Daleen H - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daleen H
Gesin met klein kinders
'n Plekkie om onverstoord te rus naby die natuur.
Die plekkie is 6 maande terug deur nuwe eienaars gekoop. Die nuwe eienaars is verskriklik vriendelik, gasvry en behulpsaam. Hulle is besig om die plekkie op te gradeer wat duidelik sigbaar is. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Dit is baie privaat, goed uitgelê en baie naby aan die see wat verskriklik gerieflik is. 'n Plekkie om onversteurd te rus met die gedruis van die see in die agtergrond.
Liz se Terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die goeie terugvoer. Johan en Liz Engelbrecht.
South Sands Villa Nr 1
Vernon K - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vernon K
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Rustige en baie netjiese, goed toegeruste woonplek op die strand.
'n Wonderlike wegbreek van al die gewoel. Naby genoeg aan alles wat mens nodig sou hê vir 'n vakansie maar steeds naby die natuur en rustigheid.
Gaste wat na South Sands Villa Nr 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |