2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2494 Southern Hills, Upper Seaview Road, Theescombe, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Southern Hills is 'n sonkrag-aangedrewe woonstel op die grondverdieping in Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 'n hawestad wat ook bekend is vir sy strande. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelreisiger.
Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is ook 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, Nutribullet, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan bordspeletjies speel of in die leeshoekie ontspan. Hulle het ook toegang tot die dek met pragtige tuin-uitsigte. Die perseel van 1 hektaar het goed versorgde tuine, inheemse bosse, bome en voëls. Gaste is welkom om op die onderste verdieping, rond te stap.
Die verblyf is 2 km vanaf Grass Roof restaurant, 5 km vanaf Sardinia Bay Beach en Sardinia Bay Gholfbaan, en 12,6 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2494 Southern Hills, Upper Seaview Road, Theescombe, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Southern Hills het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2494 Southern Hills, Upper Seaview Road, Theescombe, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang