Spandau Manor
Opsomming van Resensie
Japie V - Des 2020
Gemiddeld
Alles was van die beste. 5 ster-behandeling ontvang.
Spandau Manor's terugvoer
Was baie lekker om julle te ontvang. Jul is enige tyd weer welkom by Spandau Manor !
Yvonne O - Des 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Yvonne. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Truida-mart B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjiese plek met vriendelike gasheer.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Truida. Dit was lekker om jul te ontvang. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.
Zena B - Nov 2020
Gemiddeld
The pot of gold in Graaf Reinet.
Spandau Manor's terugvoer
Thank you Zena. It was an absolute pleasure hosting you guys. I trust you had a wonderful trip. Looking forward to hosting you again if the opportunity arises. Greetings, Stan and Karen
Hanlie B - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike verblyf na 'n lang dag se reis.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Hanlie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.
Margareta M - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Spandau Manor's terugvoer
Bly jy het dit geniet, Margareta.
Nardus V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Nardus. Dit was 'n plesier om jul te ontvang.
Elmarie G - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitmuntend.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Elmarie. Dit was lekker om julle te ontvang.Hoop om julle weer vorentoe te sien.
Ernest D - Jan 2020
Gemiddeld
Parkering baie knap vir standaard bakkie.
Spandau Manor's terugvoer
Hi. Baie dankie vir die terugvoering.
Ek neem kennis van die kommentaar en poog altyd om te verbeter waar moontlik.
Wat die Jacuzzi betref, Graaff Reinet en omgewing is midde die ergste droogte ooit en ons het slegs ongeveer een keer per week munisipale water vir 'n uur of twee. Watertenkers van die munisiplaiteit doen slegs die rondte om water te veskaf in draagbare houers. Geen tenks word volgemaak nie. Daar is wel 2 tenks waarvan die water aan die huis gekoppel is en werk met 'n druk pomp stelsel. Die tenks hou ongeveer 4000 liter water en hierdie water word ten duurste aangekoop en aangery deur privaat verskaffer ten einde te voorkom dat ons gaste verontrief word. Die Jacuzzi gebruik 900 liter op 'n slag. Ek dink nie die kommentaar is billik gegewe die omstandighede nie. Ek kan nie my ander gaste van water ontneem net sodat een persoon die Jacuzzi kan benut nie.
Die gebruik van tuinslange en vul van swembaddens en soortgelyk word in elk geval tans verbied deur plaaslike munisipale regulasies. Daar staan duidelik op die webtuiste dat die Jacuzzi en swembad nie altyd beskikbaar is nie as gevolg van die drooge en dat navrae rakedende beskikbaarheid voorag gedoen moet word.
Ek is jammer u het dit mis gelees. Droogte is ongelukkig buite my beheer.
Betreffende die wydte van die inrit moet ek net meld dat dit die eerste klagte van die aard is wat ek ontvang sedert ek in die bedryf is.
Ek hoop u vestaan my posisie. Groete, Stan en Karen.
Danie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Danie. Ek is bly om the hoor julle het lekker gebly. Ek hoop om julle weer te huisves. Ons het lekker reen gehad die afgelope week.
Chantelle V - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflik en rustig vir oornagverblyf.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Chantelle. Ons waardeer die terugvoering. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.
Diane S - Des 2019
Gemiddeld
Very calm and relaxing.
Spandau Manor's terugvoer
Thanks Dianne,
Much appreciated! Glad you enjoyed your stay at Spandau Manor.
Alex S - Des 2019
Gemiddeld
Super clean and neat.
Spandau Manor's terugvoer
Hi Alex. Thank you so much for your review. I sincerely apologise for the mentioned facilities not being available due to water restrictions. It was a mistake on my side not to update my facility listing on the web site timeously. It had been rectified in the meantime. Hoping to host you guys again in future. Greetings Stan
Jaco M - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Incredibly amazing.
It was a great place toe stay and I’ll definitely go again!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Spandau Manor's terugvoer
Thanks a lot Jaco. It was an absolute pleasure to host you. Hope to see you again soon!
Christine B - Des 2019
Gemiddeld
Lieflik.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie Christine. Was net n plesier on julle te akkomodeer ! Hoop beslis ons sien julle weer !
Lionel V - Nov 2019
Gemiddeld
Baie rustig, skoon en netjies.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie, Dit word opreg waardeer. Was so lekker om julle te kon ontvang. Hoop om jul vorentoe weer te sien !
Marike E - Nov 2019
Gemiddeld
Hartlike ontvangs met skoon en netjiese eenheid.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Sien uit daarna om jul weer te huisves.
Ons is tans besig met verdere verbeteringe ten einde 'n nog beter diens te kan lewer!
Groete,
Stan en Karen
Johannes Gerhardus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netjiese en oulike verblyf.
Spandau Manor's terugvoer
Baie dankie! Dis goed om te weet jul het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom!
Elaine G - Sep 2019
Gemiddeld
Very cosy and clean.
Spandau Manor's terugvoer
Thank you Elaine, it is much appreciated. It was great hosting you. We strive to create a home away from home and still have lots of ideas to implement for improving our service. We hope to see you again soon.
Jeanette Z - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties!
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom