Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spandau Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Spandau Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shaw B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaw B

Sentraal. Waarde vir geld.

Ek het baie lekker by Spandau Manor gebly. Die eenheid was netjies en skoon, en baie sentraal geleë in Graaff-Reinet. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Stephen L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L

Very affordable overnight stay.

Most enjoyable. Clean, spacious, neat.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Stephen. Thanks for the positive review. It was an absolute pleasure hosting you and your wife. You are always welcome at Spandau Manor. Greetings, Stan.

Spandau Manor
Hennie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Eienaar baie behulpsaam, en na by alles.

Het baie lekker gekuier, plek baie mooi skoon en goed ingerig.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Hennie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang en julle is enige tyd welkom by Spandau Manor!

Spandau Manor
Amanda T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Convenient and clean.

Incredible. The host was fantastic and so helpful.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Mandy! Thanks for the positive review. It was a pleasure hosting you and your daughter.

Spandau Manor
Debbie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Hoogs aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs, mense wat omgee vir jou en jou diere. Hoogs aanbeveel, als was perfek.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Debbie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete Stan

Spandau Manor
Hermie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V

Ruim en goed ingerigte kamer.

Heerlik gebly. Rustige omgewing. Pragtige tuin waar mens kan rondloop. Ruim kamer. Al die nodige is daar. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Hulle het die tweede myl geloop.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Hermie. Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by Spandau Manor. Groete en Blessings. Stan

Spandau Manor
Dewald P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Friendly and home away from home.

Was great, would highly recommend them. Thank you, our stay was great.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dewald. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle dalk weer in die toekoms te sien. Groete, Stan

Spandau Manor
Monica D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Excellent stay and value for money.

Very pleasant stay. The host was great.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Monica. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang! Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.

Spandau Manor
Willie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Aangename host. Baie vriendelik en gaan uit hulle pad om jou gemaklik te maak.

Dit was baie lekker. Stan het gereeld uitgevind of ons oké is en iets nodig het. Lea was baie vriendelik en het net seker gemaak dat alles reg is.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Willie. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Dalene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

'n Ekstra ster vir geen beurtkrag.

Ons was vriendelik ontvang en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Alles was netjies en skoon met veilige parkering. Dankie.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Dalene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Veilig. Ruim. Netjies.

Fantasties! Groot kamer, lieflike braai area met swembad. Netjies. Goeie diens. Netflix en Disney +.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Riaan. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Stan

Spandau Manor
Dale C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale C

Graaff is 'n baie rustige plek. Oom Stan is 'n ster!

Oom Stan was baie nice. Ek en my vrou sal beslis weer kuier.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Dale, thank you so much for the positive review. It was a pleasure to host you and your wife. Hoping to see you again in the future. You are always welcome at Spandau Manor.

Spandau Manor
Wilma V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Heerlik plekkie om te ontspan.

Baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis Spandau aanbeveel.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Wilma. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan

Spandau Manor
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Baie lekker oornag plek.

Definitely 'n moet om by oor te bly. Dit is baie skoon, netjies en baie gerieflik.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Francois. Ons waardeer dit. Jy is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan

Spandau Manor
Cheryl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Great stay, highly recommended.

Very well equipped. Stan is amazing and goes out of his way to make sure you enjoy your stay. Very friendly service. Safe secure environment.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Cheryl. Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and you are always welcome at Spandau Manor.

Spandau Manor
Leon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Goeie oornagverblyf vir moë reisigers.

Die verblyf is sentraal geleë. Veilige parkering, lugversorging, WiFi, private (deck), braaigeriewe, yskas, TV, alles skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly. Dankie vir die gebruik van jou BMW (braai met wiele)!

Spandau Manor se terugvoer

Hi Leon. Dit was net 'n plesier om julle te akkomodeer. Hoop ons sien julle weer. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Anneke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Beste verblyf en diens ooit.

Spandau Manor het ons verwagtinge oortref. Die tuin en swembad is pragtig, en ons kon lekker braai. Die eenheid was skoon en het alles gehad wat 'n mens nodig het en meer. Dit is privaat aan die agterkant van die hoofhuis. Ons sal definitief weer bespreek wanneer ons in Graaf Reinette is. Stan se diens is uitstekend.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Anneke. Dit was net n plesier om julle te ontvang ! Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor

Spandau Manor
Christopher C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Excellent clean spacious accommodation.

Stan Basson went out of his way to make our stay most pleasant. Beautiful setting in a large manicured garden, with the unit having all the amenities. Most comfortable.

Spandau Manor se terugvoer

Thank you for the positive review Christopher. It was an absolute pleasure hosting you and your spouse.You are welcome at Spandau Manor anytime !

Spandau Manor
Jason S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Great Karoo hospitality.

Enjoyed our comfort for overnight.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Jason. Thanks for the positive review. It was a pleasure hosting you guys. You are always welcome at Spandau Manor

Spandau Manor
Sindy K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy K

Fantasties.

Ons het so lekker gebly. Stan het uit sy pad gegaan om ons te laat welkom voel. Uitstekend!

Spandau Manor se terugvoer

Hi Sindy. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle te ontvang. Jul is enige tyd welkom by ons. Groete Stan

Spandau Manor
Adriaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Drie dae werksverblyf.

Alles wat ek nodig gehad het.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Andries. Dit was n plesier om julle te ontvang. Groete Stan en Karen

Spandau Manor
Marietjie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Alles wat ons nodig gehad het en noodkrag was 'n groot bonus.

Sien sterre.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Lizelle K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Net wat ons nodig het.

Baie veilig en gerieflik ingerig.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om jul weer te sien. Groete, Stan.

Spandau Manor
Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangenaam, netjies en vriendelike diens.

Baie netjies en goed ingerig. Ons is baie vriendelik ontvang en alles is aan ons verduidelik. Die beskikbaarheid van krag en water tydens beurtkrag is 'n bonus. Die verwysing na 'n restaurant was uitstekend.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor !

Spandau Manor
Jeandré E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré E

Vriendelik, netjies en gasvry.

Wittebrood-oorslaap, alles was perfek en nog meer.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Jeandré. Baie bly julle het dit geniet. Dit was net n plesier om julle te ontvang. Alles wat mooi en goed is wens ons julle toe vir jul toekoms saam.

Spandau Manor
Johanna V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Keurig gemeubileerd, alles wat mens benodig.

Stan is 'n vriendelike en besorgde gasheer. Die eenheid is ruim en gerieflik en die stoep loop uit op 'n mooi tuin. Die swembad het baie aanloklik gelyk, maar ons het ongelukkig net een aand oorgebly en toe nie tyd daarvoor gehad nie. Volgende keer.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Johanna.
Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.
Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Lovely.

Spandau Manor was very neat and tidy. The host was welcoming and friendly. Will definitely stay there again.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Michelle. Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and your family. You are welcome at Spandau Manor anytime!

Spandau Manor
Jannie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Geen fout.

Lekker gebly en geniet.

Spandau Manor se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Jannie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.

Spandau Manor
Kobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Lekker no frills oorslaap.

'n No frills en veilge slaapplek. Aangename gasheer. Aangesien dit 'n selfsorg is, kan daar egter net meer plek gemaak word om iets lig te ete voor te berei. Plek is skoon en netjies.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Kobus. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons is in die proses om te kyk hoe ons 'n kombuisie kan inrig. Groete Stan

Spandau Manor
Jolande S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolande S

Goed toegeruste eenheid met veilige parkering.

Die eenheid is mooi, skoon en netjies en goed toegerus en ons het baie lekker uitgerus. Dit het 'n aparte ingang en 'n dek wat uitkyk op die swembad. Dit was heerlik om daar te ontspan aan die einde van die dag. Baie dankie vir jou gasvryheid en goeie raad Stan! Ons sal graag weer daar kom oorslaap.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Jolande, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg en is bly julle het jul tydjie hier geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien. Julle is enige tyd welkom. Groete, Stan.

Spandau Manor
Danie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Rustig en vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang met geen nonnodige fitterjasies.

Spandau Manor se terugvoer

Dankie Danie. Jul is altyd welkom hier. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Groete, Stan

Spandau Manor
Larna A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larna A

Homely, comfortable, peaceful, beautiful.

Would recommend to friends and family and would stay there again.

Spandau Manor se terugvoer

Thx Larna. Glad you enjoyed your stay. We are looking forward to hosting you again !!

Spandau Manor
Jay Cee V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay Cee V

Baie lekker.

Wonderlike plekkie. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie ! Jul is enige tyd weer welkom!

Spandau Manor
Tony W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony W

Lekker plek vir oorslaap maar kan die jacuzzi uithaal en piepklein kombuisie beter maak.

Kan die jacuzzi uithaal en piepklein kombuisie beter maak.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Tony, baie dankie vir die terugvoer. Ons is in die beplannings proses om 'n volledige kombuis in te rig in die private aantrek kamer langsaan. Sodoende kan die Jacuzzi ook behoue bly. Groete, Stan.

Spandau Manor
Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Hierdie verblyf kan sterk aanbeveel word.

Voorafkontak en die inwag met aankoms maak gaste altyd welkom voel! Baie dankie vir 'n werklik netjiese en gerieflike verblyf.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Andries. Hoop om jul weer vorentoe te ontvang by Spandau Manor.

Spandau Manor
Chris D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Excellent accommodation.

Only detraction: The owner's bedroom is separated from guest accommodation by a wooden door, and it is not soundproof.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Chris. Thanks for the feedback. Much appreciated. The area adjacent to the guest area is an additional lounge that is rarely used. It is not a bedroom. The adjacent house is a declared national monument with yellow wood floors that tend to creak a bit. This is the first complaint of this nature received since opening the establishment three years ago. This does not mean your complaint is not valid as some people sleep lighter than others. We are planning to seal off the door in the immediate future with drywalling with soundproof material in-between.
Kind regards Stan

Spandau Manor
Arthur J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur J

Great place to stay, the room was amazing.

The owner Stan was extremely helpful and made us feel very welcome. We would most definitely stay there again.

Spandau Manor se terugvoer

Thanks for the review Arthur. It was a pleasure hosting you and you are always welcome at Spandau Manor!

Spandau Manor
Hermie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V

Lekker ruim, baie netjies, goed toegerus, eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Hermie! Jul is altyd welkom by ons.

Spandau Manor
Mary-ann T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann T

Clean with everything you need.

Friendly reception from Stan. Clean, big, beautifully decorated modern room with everything you need for a good night's rest after a long and stressful day on the road. Very safe with security gates and safe parking inside. Nice, clean swimming pool. We could also use the jacuzzi because we made arrangements beforehand. I would definitely recommend Spandau Manor for anyone.

Spandau Manor se terugvoer

Thx for the positive review Mary Ann. Much appreciated!

Spandau Manor
Amelda A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A

Heerlike oornagplek.

Ons gasheer Stan was baie vriendelik en het alles mooi aan ons verduidelik. Die eenheid self is baie netjies en skoon. Parkering baie veilig, maar net so effens knap.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Amelda. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer. Hoop ons sien julle gou weer. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Nicol F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol F

Billike prys vir goeie geriewe.

Gasheer/-vrou op perseel en beskikbaar vir navrae en versoeke. Swembad 'n bonus. Die vriendelike eienaars doen moeite om Graaff-Reinet se berugte waterprobleme te oorkom en die verblyf sonder waterprobleme te maak. Hulle tref ook besondere reëlings vir gaste se veiligheid. Die ligging is naby skole en bied waarskynlik praktiese verblyf aan ouers en besoekers aan skole. Wees verseker van 'n rustige, gerieflike verblyf.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Nicolaas. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle eendag weer te sien. Jul is altyd welkom by Spandau Manor.Dankie ook vir die inligting oor die kapokboom. Dit begin nou in volle blom kom.

Spandau Manor
Yolandi G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi G

Vriendelike diens, maar nie privaat genoeg nie.

Goeie diens en mense is baie vriendelik, maar dis vir my bietjie onprivaat aangesien die eenheid geskei word van eienaar s'n met slegs 'n deur. Ons het 'n lang reis gehad en moeilik gevind om vroeg te slaap aangesien die mense in die huis gehoor kon word. Foto's is misleidend, gelyk of mens toegang tot stoep het wat uitkyk op straat, maar dit was nie toeganklik nie.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Yolandi. Jammer om te hoor dat dit nie na jul sin was nie. Die deur wat uit jul kamer na die huis lei strek deur n kort gangetjie . Die gang is intussen heeltemal klank dig gemaak met "dry walling" afskortings en isolasie materiaal. Na installasie het ons dit deeglik getoets en geen geluide kan nou uit hoof huis gehoor word nie. Die fotos toon my huis se voorkant alhoewel die eenheid aan die agter kant van my woning is. Dis nie bedoel om te mislei nie maar dien bloot as verwysing sodat gaste die plek kan herken vanaf die straat wanneer hul arriveer

Spandau Manor
Japie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Alles was van die beste. 5 ster-behandeling ontvang.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, sal baie beslis aanbeveel.

Spandau Manor se terugvoer

Was baie lekker om julle te ontvang. Jul is enige tyd weer welkom by Spandau Manor !

Spandau Manor
Truida-mart B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Baie netjiese plek met vriendelike gasheer.

Gawe fasiliteite vir oornag vir meer as een nag in Graaff-Reinet.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Truida. Dit was lekker om jul te ontvang. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Zena B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena B

The pot of gold in Count Reinet.

This establishment was way above anything I expected. From the moment we arrived we were treated to superb service and the room was exceptional. I would highly recommend Spandau Manor to anyone who is looking for accommodation in Graaf Reinet. An outstanding establishment.

Spandau Manor se terugvoer

Thank you Zena. It was an absolute pleasure hosting you guys. I trust you had a wonderful trip. Looking forward to hosting you again if the opportunity arises. Greetings, Stan and Karen

Spandau Manor
Hanlie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Heerlike verblyf na 'n lang dag se reis.

Eienaar is baie gasvry en laat jou van die eerste oomblik af tuis voel. Akkomodasie het alles wat nodig is.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Hanlie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Spandau Manor
Elmarie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Uitmuntend.

Vriendelike diens en baie gemaklike bed.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Elmarie. Dit was lekker om julle te ontvang.Hoop om julle weer vorentoe te sien.

Spandau Manor
Nardus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Baie lekker.

Dit 'n baie mooi en modern woning. Wat baie veilig is. En die eienaar was baie gasvry.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Nardus. Dit was 'n plesier om jul te ontvang.

Spandau Manor
Yvonne O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne O

Baie aangenaam.

Baie netjies en ruim. Vriendelike ontvangs.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Yvonne. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Spandau Manor
Danie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Netjies en gerieflik.

So jammer van die waterkrisis in die dorp. Maar ons verblyf was goed en ons het heerlik uitgerus vir die volgende dag se lang pad.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Danie. Ek is bly om the hoor julle het lekker gebly. Ek hoop om julle weer te huisves. Ons het lekker reen gehad die afgelope week.

Spandau Manor
Greta M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greta M

Uitstekend.

Ek wou graag die swembad gebruik, maar dit was toegemaak vir die winter. Die eienaar het dit egter oopgemaak en ek kon heerlik in die son ontspan en paar lengtes swem.

Spandau Manor se terugvoer

Bly jy het dit geniet, Margareta.

Spandau Manor
Ernest D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest D

Parkering baie knap vir standaard bakkie.

Hulle kan maar gerus watertenks opsit en aan die huis konnekteer, sodat die geadverteerde Jacuzzi wel gebruik kan word, wat ons voel ons het betaal voor.

Spandau Manor se terugvoer

Hi. Baie dankie vir die terugvoering.
Ek neem kennis van die kommentaar en poog altyd om te verbeter waar moontlik.
Wat die Jacuzzi betref, Graaff Reinet en omgewing is midde die ergste droogte ooit en ons het slegs ongeveer een keer per week munisipale water vir 'n uur of twee. Watertenkers van die munisiplaiteit doen slegs die rondte om water te veskaf in draagbare houers. Geen tenks word volgemaak nie. Daar is wel 2 tenks waarvan die water aan die huis gekoppel is en werk met 'n druk pomp stelsel. Die tenks hou ongeveer 4000 liter water en hierdie water word ten duurste aangekoop en aangery deur privaat verskaffer ten einde te voorkom dat ons gaste verontrief word. Die Jacuzzi gebruik 900 liter op 'n slag. Ek dink nie die kommentaar is billik gegewe die omstandighede nie. Ek kan nie my ander gaste van water ontneem net sodat een persoon die Jacuzzi kan benut nie.
Die gebruik van tuinslange en vul van swembaddens en soortgelyk word in elk geval tans verbied deur plaaslike munisipale regulasies. Daar staan duidelik op die webtuiste dat die Jacuzzi en swembad nie altyd beskikbaar is nie as gevolg van die drooge en dat navrae rakedende beskikbaarheid voorag gedoen moet word.
Ek is jammer u het dit mis gelees. Droogte is ongelukkig buite my beheer.
Betreffende die wydte van die inrit moet ek net meld dat dit die eerste klagte van die aard is wat ek ontvang sedert ek in die bedryf is.
Ek hoop u vestaan my posisie. Groete, Stan en Karen.

Spandau Manor
Alex S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S

Super clean and neat.

Super clean and neat. The air conditioning was a life saver! My only recommendation would be to remove the swimming pool and Jacuzzi from the advertisement when droughts prohibit their use.

Spandau Manor se terugvoer

Hi Alex. Thank you so much for your review. I sincerely apologise for the mentioned facilities not being available due to water restrictions. It was a mistake on my side not to update my facility listing on the web site timeously. It had been rectified in the meantime. Hoping to host you guys again in future. Greetings Stan

Spandau Manor
Jaco M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Incredibly amazing.

It was a great place toe stay and I’ll definitely go again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Dit was 'n lekker plek om te bly en sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Spandau Manor se terugvoer

Thanks a lot Jaco. It was an absolute pleasure to host you. Hope to see you again soon!

Spandau Manor
Christine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Lieflik.

'n Vriendelike gasheer en gasvrou het ons ontvang en tuis laat voel. Ons sal beslis weer by Spandau Manor oorslaap, dit was 'n lieflike ervaring.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Christine. Was net n plesier on julle te akkomodeer ! Hoop beslis ons sien julle weer !

Spandau Manor
Lionel V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V

Baie rustig, skoon en netjies.

Ons het regtig baie lekker hier gebly. Alles is skoon en baie netjies. Bed met goeie matras. Dankie ook vir jul gasvryheid en braaigereedskap en eetgerei wat verskaf is sodat ons lekker buite kon braai en ontspan.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie, Dit word opreg waardeer. Was so lekker om julle te kon ontvang. Hoop om jul vorentoe weer te sien !

Spandau Manor
Marike E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike E

Hartlike ontvangs met skoon en netjiese eenheid.

Die eienaar het ons met soveel hartlikheid en gasvryheid ontvang. Die eenheid is baie skoon en netjies en volledig toegerus. Die die beskuitjie vir die oggend koffie was spesiaal, heerlik! Sal definitief weer oorslaap en aanbeveel.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Sien uit daarna om jul weer te huisves.
Ons is tans besig met verdere verbeteringe ten einde 'n nog beter diens te kan lewer!
Groete,
Stan en Karen

Spandau Manor
Tanya V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Netjiese en oulike verblyf.

Baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en tuis gevoel. Ons sal beslis weer gaan kuier by Spandau Manor!

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie! Dis goed om te weet jul het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom!

Spandau Manor
Jeanette Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z

Fantasties!

Wat 'n lekker plekkie! Als wat mens nodig mag hê is daar. Dis skoon en netjies en die 'personal touch' van sjerrie, chocolates en beskuit is so bedagsaam. Spandau Manor is loopafstand van die strand af en die see is sigbaar vanaf die sitkamer. Ons sal beslis weer kom kuier hier!

Diane S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Very calm and relaxing.

Excellent service, very clean and neat.

Spandau Manor se terugvoer

Thanks Dianne,
Much appreciated! Glad you enjoyed your stay at Spandau Manor.

Spandau Manor
Elaine G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine G

Very cosy and clean.

Very peaceful and relaxing environment. Will definitely go back next year.

Spandau Manor se terugvoer

Thank you Elaine, it is much appreciated. It was great hosting you. We strive to create a home away from home and still have lots of ideas to implement for improving our service. We hope to see you again soon.

Spandau Manor
Chantelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Gerieflik en rustig vir oornagverblyf.

Dit is 'n lieflike gastehuis en gasvryheid is goed. Dit is rustig en goed vir rus vir die reis wat voorlê. Baie netjies en skoon.

Spandau Manor se terugvoer

Baie dankie Chantelle. Ons waardeer die terugvoering. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.

Spandau Manor
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fb07db1acd6735ed2738b0b88cf37911b7cf4ccb27b7839d72723e06eaf3425b68b98dd80e6c84e06f1ab382f6635b30df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 39 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.24820515018 24.52873012503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang