LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Onrus

Spangenberg Casa



6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Nov 2026.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spangenberg Casa is 'n selfsorgkothuis in die rustige voorstad Onrus, net buite Hermanus. Geleë in 'n stil woonbuurt, bied die eiendom 'n ontspanne kuswegbreekplek, ideaal vir gesinne wat die nabygeleë strande en besienswaardighede van die Overberg-streek wil geniet.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Bykomende toestelle sluit in 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis vloei in 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.

Buite kan gaste 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai geniet, wat die ideale plek skep vir ontspanne buite-etes. Veilige parkering word agter 'n geslote hek op die perseel voorsien, wat gerief en gemoedsrus tydens u verblyf verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Badhanddoeke

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adel S
5.0
Dit was baie lekker! Dit was een van die lekkerste huise waar ons nog tuis gegaan het. Die kombuis het alles wat jy nodig sal kry tydens jou verblyf. ...
Sien meer
Des 2025
Anushka V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely home with attention to detail. Wonderful stay. Tacha made sure we were well taken care of and recommended local eateries and wal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sindie A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Dit was lekker en ons het dit baie geniet.
Sep 2025
Petré B
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Heerlike en praktiese huis, alles wat ons nodig gehad het, het ons in laaie en kaste gekry, asook braaiplek is 100. Waarvan ons gehou het, ...
Sien meer
Jul 2025
Linda B
Gesin met tieners
4.8
Lovely stay, in a clean and neat house. Lovely house, with a garden at the front and back for our dog. Well-equipped kitchen and a love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Abigail and her 4 legged friend will be welcomed back. Quiet, respectful guests.

Adel S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dit was baie lekker! Dit was een van die lekkerste huise waar ons nog tuis gegaan het. Die kombuis het alles wat jy nodig sal kry tydens jou verblyf. Alles was mooi skoon met ons aankoms. Die erf het aan beide kante twee klein hekkies wat gesorg het dat ons drie senior Yorkies lekker en veilig agter kon rondbeweeg sonder dat ons bekommerd was dat hulle dalk kon uitkom terwyl ons dorp toe was. Die gasvrou is baie oulik en het ons baie welkom laat voel. Ek sal hierdie huis wat geleë is in 'n veilige omgewing enige tyd vir iemand aanbeveel. Ons kinders se voertuig moes buite slaap aangesien die area binne nie twee groot voertuie kan akkommodeer nie, maar ons het gerus geslaap aangesien dit regtig 'n baie veilige buurt is. Vir die wat gewonder het, gaan geniet die vakansie en verbly in hierdie lekker vakansiehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Adel en haar gesin was wonderlike gaste. Huis is netjies gelaat en selfs haar honde was goed gemanierd. Hoop om hulle weer te sien.

Anushka V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely home with attention to detail. Wonderful stay. Tacha made sure we were well taken care of and recommended local eateries and walking trails. Lots of attention to small details. A big plus was the fact that our doggies were allowed. The home is situated close to shops and delis and a brisk walk to the tidal pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindie A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Dit was lekker en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Baie lekker gaste en altyd welkom. Hoop om julle weer te sien!

Petré B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

10 uit 10. Heerlike en praktiese huis, alles wat ons nodig gehad het, het ons in laaie en kaste gekry, asook braaiplek is 100. Waarvan ons gehou het, is dat Tascha heeltyd in kontak met my gebly het voor, tydens en na verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Petré en gesin was uitmuntende gaste en ons sien uit om hulle weer te sien.

Linda B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Aug 2026

Lovely stay, in a clean and neat house. Lovely house, with a garden at the front and back for our dog. Well-equipped kitchen and a lovely covered braai patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Wonderlike Gaste en hierdie gesin altyd welkom by ons

Hennie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik en gerieflik. Fantastiese gerieflike verblyf. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Hennie en sy gesin was gaste wat ons graag weer sou wou sien! Baie dankie vir u goeie terugvoer.

Lee-Anne P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasantly comfortable, peaceful. Thoroughly enjoyed Spangenberg Casa. Appreciate the regular communication before, during and after our stay. We were surprised with thoughtful spoils. Everything you need is right there . We forgot my hubby's jacket and they made every effort to get it back to us. Pleasantly surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Lee-anne and her husband were great guests and we hope to see them again!

Alma S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlik en ontspanne atmosfeer! Rustige en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Baie dankie vir u terugvoer. Julle is altyd welkom!

Thea R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het alles en meer gehad, lekker uitgerus, sal terug wees. Baie lekker en gemaklik gebly. Netjiese plek waar ons ook veilig gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franza
Spangenberg Casa
Thea, saam met haar diere kinders, was fantastiese gaste! Hulle sal altyd by ons welkom wees en hoop om hulle weer te sien.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Franza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Spangenberg Casa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Nov 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Nov 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2026 tot 30 Nov 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1 200 per bespreking

Rook in die huis is verbode. Gaste kan op die oordekte patio by die braai rook. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie. Neem asseblief die bure in ag. Geen partytjies van enige aard word toegelaat nie. Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat, en 'n maksimum van 2 honde per bespreking.
Indien troeteldiere op die meubels lê, moet gaste hul eie komberse saambring om die meubels te beskerm. Gaste moet hul eie hout, sowel as swem- en strandhanddoeke saambring.

Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
25 % AF
R2 500 R1 875
per nag, vir 6 mense
Bespreek

12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0910b4a9889a4e627c286c8901fe157c2f669e28a7f582cc0cceaf3ddd937022ec01c7cbb91105c1eaf136edfc0b09a10a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 12 De Chattillon Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.4080907 19.1708402
Soek in 'n groter streek