LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Speelhuis | LekkeSlaap
+16

Speelhuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 127 resensies vir Speelhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andrea F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Gesin met tieners

Lekker verby!

Dit was maklik een van die mooiste plekkies waar ons nog gewoon het! Als wat mens nodig het met 'n pragtige uitsig. Baie dankie, ons kom weer!

Thuanitha P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die mooiste uitsigte wat jy in jou lewe sal kry.

Sylvia was dadelik daar om ons als te wys. Sy was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was mooi skoon en is so gerieflik met 'n reusekooi. Die glasdeure het ons heeltyd oopgelos. Dit was heerlik om die see te sien en te hoor. Die eenheid is ten volle toegerus met alles vir selfsorg en ons kon lekker op die balkon braai. Die strand is heerlik. Daar is rotse aan die een kant wat die wind afkeer.

Antonino P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gewees, veral met al die ander plekkies naby geleë bv, Paternoster en Saldanha.

Joe F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, behalwe ...

Baie gemaklike woonstel vir twee mense. Maar die plek kort dringende onderhoud. Mens verwag regtig 'n plek wat ordentlik geonderhou word. Ek het foto's geneem.

Stuart G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful and magical!

What an amazing weekend with my fiancé. Wish we had more time to spend at the Speelhuis. The location is crazy beautiful and would definitely go back to make more amazing memories.

Yuanling X - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quite.

So happy to stay such big house.

Laura B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige eenheid, reg op die see. Skoon, netjies en uiters goed en modern toegerus.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Die eenheid is besonder mooi en goed toegerus en is reg op die see. Pragtige uitsig, heerlike groot bed en baie goeie waarde vir geld.

Laura B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see en strand. Gerieflike kamer.

Vriendelike gasvrou. Lekker oornag in gerieflike kamer en heerlike ontbyt.

Sias G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly

Blomme is pragtig en kajak lekker.

Richard V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by die see.

Baie oulike plek reg op die strand.

Minet H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minet H

Ongelooflike uitsig op Paradise beach, baie naby Langebaan.

Speelhuis is op die strand, ons het met die skuifdeure oop geslaap om die branders te hoor.

Gert V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Alles was skoon en netjies en uitsig asemrowend sal dit definitief aanbeveel.

Henry V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sylvia is 'n ster, beveel die plekkie vir enige paartjie aan.

Die mooiste see-uitsig. Baie rustig en privaat. Die perfekte wegbreek uit die gejaag van die stad.

Ricardo M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-vreugde

Ons het dit geniet, terdeë.

Leana M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Dit was presies soos wat ek wou gehad het. Die breek van die branders kon mens duidelik hoor en ek kon selfs in my bed sit en die see sien. Sal beslis weer gaan.

Madelaine J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, kan nie wag om weer te gaan nie.

Baie netjiese plek met die mooiste uitsig oor die see. Perfek vir twee mense.

Ntsiki B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsiki B
Saam met vriende

Awesome, amazing.

A very friendly person, Sylvia, available to welcome us. From the entry at the gate, there was no hassle, we were waited for.

Billy K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing

Will be back soon, awesome.

Ilze W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele ervaring was net uit die boonste rakke. Van die bespreking tot die vertrek. Uitmuntende diens. Sal julle enige dag aanbeveel.

Absoluut waarde vir geld!

Susan V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is asemrowend mooi!

Dis netjies, skoon en lekker braaiplekkie op die balkon met 'n pragtige uitsig oor die see. Wou nie huistoe gaan nie!

Helga D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek.

Ons het heerlik gekuier.

St O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys strand-akkommodasie.

'n Onvergeetlike vakansie ervaring reg op die strand.

Berinicka K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinicka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful place, loved the atmosphere!

Speelhuis is definitely a place to enjoy yourself.

Wiandi D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons droom vakansieplek.

Dit was werklik 'n asemrowende vakansie. Op 'n privaat strand met 'n fantastiese uitsig. Vriendelike personeel. Baie veilig. Lekker braaistoep. Sal vir enige paartjie aanbeveel.

Butch G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Butch G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, kan nie wag om terug te gaan nie.

Uitsig van die kamer is onbeskryflik. Hoor heel aand die see en die kamers is baie netjies. 10/10 vir die ou plekkie.

Ina B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wou nie huis toe kom nie.

Die verblyf was baie aangenaam. Die view was als en nog meer. Vriendelike mense was baie hulpvaardig. Definitief waarde vir geld. Mense kan met 'n geruste hart daar boek. Al probleem was die stort. My man wat bietjie 'n magie het kon net-net verby skuur.

Elsabe S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Die ligging is 100%.

‘n Mens voel sommer veilig en tuis. Die uitsig is fantasties. Al negatiewe kommentaar wat ek kan lewer is dat die plek kort ‘n verf.

Andre J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging teen ’n baie aanvaarbare koste.

Netjiese plek wat voldoen aan al jou vereistes. Uitstekende ligging!

Susan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular view.

The apartment is exceptionally clean and the view overlooking the sea is beyond amazing. Thanks to Emily and Sylvia for being such gracious hosts. Sylvia went above and beyond to address any issues we had, making our stay a comfortable and memorable one. Will definitely be back soon again.

Annemie H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Asemrowende uitsig. Netjies. Alles lyk net soos die foto's op die webblad. Ons sal definitief weer soontoe wil gaan. Goeie kommunikasie en die eienaars het ons vriendelik verwelkom. By Club, nie ver van die Speelhuis nie, is daar die lekkerste restaurant op die hawe.

Patricia J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J
Enkelreisiger

Perfect place to relax and unwind.

A private beach and great sea views.

Henlo L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henlo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Speelhuis sien my beslis weer!

Eenheid goed toegerus met die nodige, en is gerieflik. Privaat strand 'n groot pluspunt en was verbaas om te kon swem sonder om koud te kry. Net 1 ding om te oorweeg, vorige gaste moes rokers wees en eenheid het na rook gestink - verban rook in eenhede asb.

Carin S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Heerlike wegbreeknaweek

Perfek geleë op die strand. Wens ons het vroeër al die strand toerusting ontdek om dit beter te benut tydens ons verblyf.

Maretha D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Alles was lekker. Die uitsig, die sonsondergang en die branders wat jou aan die slaap sus. Stap langs die see.

Ronel V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in ’n pragtige, skoon en veilig plek.

Die gasvrou het ons goed en profesioneel ontvang en was baie behulpsaam.

Speelhuis's terugvoer

Beste Ronel, baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou-gou terug te he.

Speelhuis
Lisel M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Amazing views.

Perfect spot to relax and unwind.

Johnnie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onspannend

Die uitsig is asemrowend en dis die perfekte wegbreekplek.

Natasha S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Speelhuis is an idealic romantic getaway, with a private beach and endless sea views.

I would highly recommend Speelhuis as a ideal holiday getaway. With its private beach access and endless sea views, it's the perfect location to relax and unwind. The studio apartment has everything you would need, a very comfy bed for a good night's rest and is close to amenities. Will definitely be back!

Chane H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en kort stappie privaat strand toe.

Die kamer is mooi en modern en die uitsig is asemrowend. Daar is wel 'n probleem met die stort se drein wat reggemaak moet word.

Liza N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Die uitsig en ligging is fantasties. Kan nie nader aan die see. Ek sal graag skoonmaakmiddels wou he om die badkamer skoon te hou en handewasseep.

Sandra L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf wat ons beslis weer sal gebruik.

Al klagte: die irriterende geblaf van die honde van die persoon op die grondvloer (eienaar?).

Bertus G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Geseënde huweliksherdenking by die see met 'n asemrowende uitsig.

Ons het 'n idee gehad van Speelhuis, soos uitgebeeld op die webtuiste, maar die fisiese ligging en veral die privaatheid en mooiste see-uitsig, was ons grootste seën. Dit is voorwaar perfek geleë, het alles gebied wat ons benodig het en sal beslis 'n opsie vir die toekoms wees. Die skoon en netjiese studio word beslis waardeer en Sylvia is voorwaar 'n goeie ambassadeur vir Speelhuis. Elkeen wat kon bydra was vir ons kosbaar, die sekuriteit, dag en nag, Emily en die gasvryheid van Langebaan/Mykonos. Speelhuis is beslis ideaal vir enige wegbreek vir couples. Baie dankie.

Riaan S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Lekker kuierplekke en restaurante.

Lindi L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome weekend.

We had a fantastic stay. Sylvia is an amazing host! The view and location is simply superb. The apartment has everything one needs. My only constructive criticism would be to have additional toilet paper rolls as well as a black bag or two extra for the stay. We will certainly be back though, it was amazing. Lovely restaurants in the area as well as a very convenient shopping mall. Thank you - we went home VERY rested and relaxed.

Claudia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was n heerlike aand, so seer dat ons vir n vol naweek sal wil kom, volgende naweek of die laaste naweek van die maand

Die koffie daar is nie baie lekker nie, en 'n tafeltjie buite sal net beter werk as die stomp.

Anton V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic!

Gaan beslis terug vir my 3de keer.

Neels R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gerieflik!

Die ligging is puik en die sekuriteit is uitstekend. Die studio kamer is gerieflik en goed toegerus. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Estelle W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, dit was nou 'n lekkeslaap op sy beste!

Was 'n heerlike tyd daar, rustig, wonderlike uitsigte, bietjie weg van besige Club Mykonos maar steeds naby genoeg. Baie netjies. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Hanlie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met vriende

Uitsig is puik, stort onprakties. Ontvangs uitstekend.

Uitsig is puik, stort is baie onprakties vir 'n groot man. Ontvangs uitstekend.

Chris I - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, alles was baie skoon en netjies. Mens kan lekker rus, dit is baie stil en rustig.

Ons reis baie en die plekkie is perfek. Hou van die "klein kombuis" area - is altyd baie handig. Baie bly daar is 'n verwarmer, want ons het dit gebruik. Alles op die advertensie was daar.

Ornette D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ornette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, baie gerieflik en goed toegerus.

Enigste kritiek, die beddegoed het beter dae geken. Verder was alles 100% en meer.

Marius B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Plek was eers baie laat beskikbaar op die dag en ons moes die skoonmaker kry om weer te kom skoonmaak.

Jolene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig op swemstrand en goed ingerig.

Ons enigste kritiek is dat ons nie vooraf ingelig is dat die sleutels vir die eenheid 10 km van daar af afgehaal moet word nie. By ons aankoms was daar niemand wat ons ontmoet het nie en ons moes op 'n Sondagmiddag verskeie oproepe maak om uit vind waar om die sleutels te kry en moes toe 20 km in totaal ry voor ons kon ontspan. Alhoewel alles skoon en netjies was, is daar van die beddegoed wat al definitief vervang moes word. Spesifiek die onderkant van die duvet wat onder die matras ingedruk was, is heeltemal uitgerafel en vol gate. Beskou dit as opbouende kritiek want alles in ag genome was ons besoek fantasties en ons sal weer gaan.

Kobus S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ek sal vir seker Speelhuis aanbeveel vir enige persoon. Jy is letterlik op die see, dis baie veilig, jy moet bv. deur 2 sekuriteit-booms gaan voor jy by Speelhuis kom.

Carmen J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!!

Upon arrival we were welcomed by Sylvia, our onsite host. She ensured that everything was to our liking; showed us around etc. All you needed was available and very clean. We will most definitely be returning soon! Looking forward to seeing Sylvia again.

Jeanmari L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik ontspannend.

Ongelooflik ontspannend. Die eenheid is baie goed ingerig. Vriendelike ontvangs.

Gc S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Net wat ons wou gehad het, skoon, goeie diens.

Elaine P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplekkie.

Asemrowende view. Netjies. Alles lyk net soos die foto's op die webblad. Ons sal definitief weer soontoe wil gaan.

Gerhard L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol, verfrissend.

Die webtuiste maak dit nie duidelik dat die inboek-proses by The Farmhouse Hotel moet plaasvind nie. Ons het dus eerste na die Speelhuis afgesit, net om daar te hoor dat ons eers na die Farmhouse moet gaan. Na ongeveer 700 km agter die stuur was dit nogal 'n teleurstelling.

Aslam H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aslam H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not much to say, it was just beautiful.

The stay was pleasant and the views breathtaking. Beautiful beaches.

Michelle W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Enkelreisiger

Dit was 'n baie rustig omgewing, pragtige see-uitsig en spotless studio. Ek het dit baie geniet. Dankie baie Speelhuis!

Die studio was baie netjies wat 'n groot pluspunt is. Die uitsig was well worth it, want dit het sommer die hele atmosfeer geskep en ek het baie veilig gevoel met al die sekuriteithekke wat jy moes deur. Ek kon onverstoord rustig verkeer in privaatheid. Baie lekker verblyf.

Anthea L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, intimate space with great sea view, exactly what the pictures portray.

Great sea view, very intimate space perfect for a couple, will definitely go again.

Tania C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en mooi!

Dit is regtig 'n mooi en lekker plekkie om te ontspan. Privaat strand. Pragtige uitsigte. Alhoewel skoon en netjies, kan hulle dalk belê in nuwe beddegoed.

Marileen N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Baie dankie dat ons by julle kon tuisgaan. Die plekkie is netjies en skoon, en die opsigter, Sylvia, het uit haar pad uitgegaan om dit vir ons super gemaklik te maak! Die plekkie is wel knap, maar vir 'n studio-woonstel is dit verstaanbaar en voldoende vir 2 mense vir 'n paar aande. Die uitsig oor die see is natuurlik wat die plekkie laat uitstaan, en daai hangmat is ideaal! Dankie.

Carol C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, ons eht die tyd daar geniet.

Ons verblyf was perfek, slegs die hittestelsel wat nie regtig die woonstel warm gemaak in die aand nie.

Theo S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig en rustigheid was fantasties.

Uitsig en atmosfeer fantasties. Matras en beddegoed moet vervang word.

Maudie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudie V
Saam met vriende

Het heerlik gebly.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Jacqui D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui D
Gesin met tieners

It was awesome.

It must be indicated or communicated properly that you have to book in at the Farmhouse hotel first and then go to Speelhuis. The two places are on the total opposite side of Langebaan. This was a bit annoying especially when you leave Cape Town late and arrive late in Langebaan.

Aliske L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliske L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en so mooi.

Die plek is lieflik binne en die uitsig great. Daar is 'n yskassie, stoof en mikrogolf. Uitsig was amazing! Baie gasvry.

Christell M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, lieflike strand, stil area en net vir die kersie op die koek ─ asemrowend pragtig!

My man kon eers 2 dae later by my aansluit, en ek het nie vir een oomblik bang of onveilig gevoel nie. Hierdie is 'n pragtige stukkie aarde, en ek sou dit amper Hemels noem. Baie veilig, baie mooi, baie stil, mooiste mooiste uitsigte! Absoluut fantasties!

Lorenzo B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Enjoyed the sound of the ocean and the fact that the bed is so comfy!

Ben G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Griekse eiland-ervaring!

Speelhuis se ligging is puik. Die geriewe is voldoende vir 'n lekker wegbreek en die diens en versorging van die eenheid was puik. Sien julle weer!

Ursilla K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursilla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Beste uitsig sekerlik in Langebaan! Plek netjies en skoon.

Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan al ons verwagtinge voldoen.

Uitstekende waarde vir die tarief wat gevra word. Uitstekende geriewe met aandag aan detail. Privaat strand is 'n groot bonus! Sal beslis weer kom!

Nettie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie D
Saam met vriende

Uiters aangenaam.

Kan ook niks kla nie. Heerlik gebly. Ligging kon nie beter. Ons is elke dag met 'n glimlag deur Silvia begroet. Sal beslis aan ander aanbeveel.

Karin K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan nie beskryf nie. Jy moet dit self ervaar. Asemrowend, fantastiese uitsig en veilige area.

Dit is beslis waarde vir geld. Kliëntediens uitstekend, baie veilige area. Die ligging is uitstekend en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Odené G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odené G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kans vir asemhaal.

Vanaf die aankoms was die personeel baie vriendelik tot ons huis toe moes gaan. Plekkie is prefek geleë en ideaal vir 'n asemskep naweek. Mens hoef nie eers die ruite oop te maak om die breek van die golwe op die rots te hoor in die oggend nie. Met die strand onder jou voete is dit 'n wegbreek wat ons sal aanbeveel.

George En Elsie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George En Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie lekker en baie mooi.

Ongelooflike mooi plekkie. Netjies en skoon. En Baie veilig. Pragtige see-uitsig.

Paul R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay!

Pleasant and enjoyed our stay!

Cornél B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornél B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise Beach is pragtig, en Speelhuis het die perfekte ligging om dit te geniet!

Speelhuis is geleë in die Club Mykonos Estate sowat 6 km van Langebaan af met 4 leefeenhede op die eerste vloer. Die asemrowende uitsig oor Paradise Beach maak dit geskik vir 'n vinnige wegbreek vir 2. Gerieflik en goed toegerus!

Logan J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut!

Was mal daaroor, perfekte romantiese wegbreekplek, het die wonderlikste tyd gehad!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely!

I loved it, perfect romantic getaway spot, had the most amazing time!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hekena T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hekena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging met uitstekende uitsig.

Hierdie eenhede is ideaal geleë om die wonderskone uitsig te geniet en beskik oor al die nodige geriewe om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Lecretia B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lecretia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte.

Rustige lêplekkie, ongelukkig was daar baie geraas met construction op die oomblik. Netjies, asemrowend en naby alles.

Warren M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig oor Paradise Beach, Baie ruim studio.

Ons het ons verblyf in een van die studio woonstelle ongelooflik baie geniet. Dit is in 'n baie stil gedeelte geleë by Paradise Beach met die mooiste uitsig oor die see. Dit is ook beskut teen enige wind. Dit is gerieflik en ideaal om vir 'n paar dae heerlik te ontspan. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Dick V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dit was heerlik om in Speelhuis te bly. Pragtige verblyf, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Naby alles. Maar die kersie op die koek is die wonderlike uitsig! Aangesien dit reg op die strand is, kon ons lekker gaan stap. Naby goeie restourante.

Reza M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unhappy.

Really unhappy by the fact that I booked the speelhuis. I was half an hour from checking in when they phoned me and said that the place is under 'maintenance', which was not the correct story. They then booked me into the Kite House - it's maintenance was shocking and not the value for money I paid. After making a scene and said this is unacceptable, they booked me into the farmhouse. The package is supposed to include breakfast when we stayed there but we weren't allowed breakfast. Paying more for a weekend than the cost of the room at farmhouse, I would want a breakfast or money back. Speelhuis was not under maintenance, as friends of mine came and stayed there on the Sunday but according to the owner maintenance was supposed to be long and it won't be open soon. This situation was not handled well at all.

Marine B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine B

Very enjoyable, lovely location.

Loved it. Lovely location and view. Apartment neat and modern. Bed and shower fantastic. Maybe needs a salad bowl. Pillows not nice. Umbrella stands on the balcony could help with the afternoon sun. List of what to do and prices would be nice. Enjoyable stay, will come again.

Lynette V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor die uitsig en skoonheid van die huisie.

Dis 'n baie rustige plek. Paar meter van die strand af.

Karien J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Absoluut die toppunt van ons vakansie!

Nico B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik toegeruste eenheid met die mooiste uitsig oor die see!

Wonderlike vakansiebestemming.

Lucien P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Speelhuis was awesome.

Our stay at Speelhuis was awesome, private room for individuals, away from the city life, it's quiet relaxing and a great view.

Fanus R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Wonderlike plek vir 2 mense om in te bly teenaan die see.

Michele S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Speelhuis is fantasties, dis privaat en dis by die see.

Cheri S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri S
Saam met vriende

Ons het lekker gebly by Die Speelhuis en sal definitief weer teruggaan.

Tweede keer wat ons Die Speelhuis besoek en dit was absoluut lieflik. Great diens, pragtige uitsig en perfekte ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great stay at Die Speelhuis and will definitely be back again.

Second time visiting Die Speelhuis and it was absolutely lovely. Great service, beautiful view and perfect location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rene D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het elke minuut van ons verblyf by die Speelhuis geniet. Dit is klein, maar jy het niks meer nodig nie. Dit was romanties en op die strand. Ek sal beslis teruggaan. Dit is nou een van ons gunstelinge. Die ligging is pragtig en die uitsig was uit 'n tydskrif. Dit was een van ons beste herinneringe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredible.

We loved every minute of our stay at the Speelhuis. It is small but you don't require anything more. It was sexy and romantic and on the beach. I will definitely go back and back again. It's one of our favourites now. The location is stunning and the views were out of a magazine. It was one of our best memories.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lionel J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: fantasties.

Dit was genotvol. Puik!

Danie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Dis 'n baie mooi plek en strand.

Mariska S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging!

Netjiese verblyf teenaan die strand - sal beslis weer gaan.

Carl S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Very peaceful and relaxing. Perfect spot by the beach.

Christopher T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Ongelooflike lekker blyplek.

Anjelee V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjelee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike plek met 'n pragtige uitsig. Werklik waarde vir geld.

Leilanie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plekkie, netjies baie gerieflik en veilig.

James C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was die rustigste en wonderlikste tyd.

Die speelhuis is 'n baie pragtige plek om te bly en is 'n wonderlike plek om lekker te kan ontspan. Om die strand so lekker naby te hê, is wonderlik.

Heidi D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste see-uitsig.

Ons het ons naweek by die Speelhuis baie geniet. Lekker om op die balkon te sit met die mooiste uitsig. Strand was lekker stil en privaat. Baie netjiese verblyf, met alles wat jy nodig het.

Paul V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, ligging.

Hoe wonderlik is dit nie om soggens met die breek van branders wakker te raak nie! Die Speelhuis bied alles wat mens nodig het vir 'n naweek-wegbreek. Die glas-omhulde stort is iets besonders. Soos in die aanhef gestel, die ligging is onverbeterlik. Vir die prys sou mens dalk iets meer "wow" verwag. Nietemin, ons het dit baie geniet.

Jacob Casper C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Casper C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande ligging en fasiliteite.

Die uitsig is pragtig en die see en strand grens aan die perseel. Die akkomodasie is funksioneel en die uitleg uniek soos mens kan verwag van Gawie Fagan as Argitek. Dit is ideaal vir paartjies en (miskien) een of twee voorskoolse kinders.

Ronel G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, romanties en "kinky" met stort in middel van vertrek.

Dit was 'n geskenk vir ons "honeymoon" kinders. Fantasties, romanties en "kinky" met stort in middel van vertrek. Sou glad nie omgee om self daar te kon gaan slaap nie.

Michele S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek hou daarvan dat mens op jou balkon kan sit en oor die see kan uitkyk, dis baie privaat, en het gevoel soos my eie stukkie hemel. Ek sal definitief weer soontoe kom.

Mari M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n naweek weg!

Pragtige uitsig met 'n strand net vir jouself. Die golwe deur die aand was amazing en perfek om uit te rus.

Stephnie L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en gerieflik.

Sal beslis weer hier bespreek. Regtig die moeite werd. Enigste ding wat ek oor kan kla is dat mens heeltemal aan die teenoorgestelde kant van die dorp die sleutel moet gaan haal. Bietjie van 'n ompad. As mens net 'n naweek het is jy nie nog lus om allerhande draaie te ry voor jy by jou bestemming aankom nie.

Deborah M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek-plekkie.

Ons het vriende se troue op Boesmanland kom bywoon. Gerieflike plek om kop te kon neerlê.

Bernard R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Moderne verblyf, baie gerieflik, privaat en ideaal vir 'n stil vakansie. Sal definitief weer hier gaan vakansie hou. Lees aanwysings versigtig en let op dat inboek in Langebaan self is, ongeveer 10 km van die Speelhuis.

Kobus D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is fantasties, maar die eenheid kort onderhoud.

Swak tipe ligte. Die soort ligte wat in die studio aangewend word, is van swak gehalte, goedkoop ligte vir 'n duursame eenheid. Breekware is "cheapies", het meer verwag van die tipe foto's en prys. Ingangsportaal en vuil matte lyk onaangenaam. Bed is deurgeslaap. Grout tussen die teëls is vuil en vloer vertoon vuil en grillerig. Ek sou voorstel dat 'n ander kleur teël gebruik word. Verder was die verblyf aangenaam, veral die uitsig en sekuriteit was van beste gehalte. Opinie oor die kliëntediens: goeie ontvangs by die Hotel. Dis net vir ons baie ver gewees om soontoe te ry en toe weer terug. Veral as mens toer deur die Kaap wil mens by jou slaapplek uitkom en inboek, nie nog heen en weer ry om kodes en sleutels te kry nie. Dit was ietwat frustrerend.

Sonja D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles waarvoor ek gevra het het ek gekry - naby die see en 'n braaier vir my man om 'n vleisie te braai!

Die Speelhuis sal ek te enige tyd aanbeveel. Dit was gerieflik en die skoonmaakdienste het elke dag opgevolg om te hoor of ons iets nodig het. Naby aan die see.

Peet V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik lekker.

Al wat nie lekker is nie is dat die finale papierwerk en betaling by die hotel gedoen word.

Alwyn G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n asemrowende uitsig.

Speelhuis was 'n groot verrassing met 'n asemrowende see-uitsig. Die afwerking en interior was minimalisties, prakties en baie mooi. Ons was so jammer toe ons weer moes oppak. Wou nog langer bly. Ons volgende besoek sal beslis weer in Speelhuis wees. Speelhuis kan beslis aanbeveel word.

Ansie W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical views and luxury.

Sophisticated. Views and location to die for. Not really focused on self-catering. Kitchen area small , only one zink, no snappy chef. But still loved it and will be back.

Michael A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views.

The location is second to none with awesome views of the ocean and nothing like hearing the sound of the waves lapping onto the beach when you wake up. The rooms have everything you need and makes for a very comfortable stay. Only drawback was that the place is due for a bit of maintenance and refurbishment, which hopefully the owners will look into soon.

Andre L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en rustig sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Dankie, dit was 'n baie lekker ervaring.

Bonita N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita N
Enkelreisiger

Perfect location.

Ideal destination for privacy and a beautiful view.

Henk P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Gesin met tieners

Perfek vir 2 mense. Ideaal geleë en baie mooi, skoon en rustig.

Dis soos jou eie plekkie by die see. Farmhouse wat opsigters is oor die perseel se diens is fantasties. Die strand is redelik privaat skoon en die sand is wit. Veiligheid is goed. Kamer en badkamer is skoon netjies en modern. Beslis die geld werd.

Louw P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louw P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, mooi uitsig, netjies, maar geen aanwysings.

Ek voel plek kon beter aangewys word, by aankoms moet jy die Hotel bel om jou toegang te bevestig, dan moet jy inry Langebaan toe waar jy dokumente moet gaan teken, weer terugkeer na waar jy bly. Die handdoeke is geskeur, en daar is net "shower gel" en geen ander produkte. DStv was stukkend en na dit vervang was, was sommige kanale nie beskikbaar nie. Enigiemand kan toegang kry tot verskillende eenhede. Jy noem net 'n plek se naam en toegang word gegee. Die stort is pateties klein, geen spasie om in te beweeg nie.

Rita D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging! 'n Mens kan sekerlik nie nader aan die strand enige ander verblyf kry nie. Baie lekker gebly en sal weer daar bespreek.

Daar is ongelukkig swart mifkolle op die plafon wat baie onooglik is. Die kamermure het verf wat afdop en krake wat dringende herstel nodig het. Die uitsuigwaaier in die toilet werk nie. Die algehele toestand van die plafon en mure gee 'n mens die gevoel dat die eienaars/bestuur nie veel omgee vir gaste nie solank as wat die besettingspersentasie baie bevredigend is. Dit sal gaste baie help om 'n padkaart te kry wat rigting aangee vanaf Mykonos se ingang tot by die Speelhuis asook 'n skyfie wat op die voorruit van jou voertuig geplak kan word wat die verblyfperiode aandui.

Speelhuis's terugvoer

Good day Rita D,

From all the management and staff, thank you for taking the time to write a review about your recent stay with us.
I am truly exited to know that you had such an enjoyable stay at the property. You are right, the location is outstanding.
Regarding the maintenance , I will immediately be looking into this matter and will address all issues.
I hope not all is lost and we have the honour to welcoming you back to the Speelhuis.

Kind Regards,
Charl Schoeman
Hotel Manager

Speelhuis
Simone P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Saam met vriende

Pragtige plek met die heerlikste en interessantste eetplekkies en winkeltjies. Elke dag sonskyn gehad.

Heerlikste, rustigste vakansie wat ek en my vriendin gehad het! Dit is nou hemel op aarde vir ons ouderdomsgroep. (50+) Ons was buite seisoen daar, so ek weet nie of mense met kinders dit dalk té rustig sal vind nie. Ek sou net graag vir Ben (die hond) wou gesien het!

Johann V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, toegeruste plek met pragtige uitsig en gemaklik vir twee mense om te ontspan.

Die plek is ideaal om te gaan afskakel, die see te geniet, te gaan stap en te ontspan op die strand. Jy kan self kosmaak of die nabygeleë eetplekke geniet waar jy jou wederhelfte kan bederf.

Gillian P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gillian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb views. Unit comfortable.

Location was unbeatable. Right on the beach with amazing views. Unit itself was comfortable. For a self catering unit, it would have been nice to have a little 2 plate stove. One was limited to braaiing. The TV was a bit outdated.

Sean M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor die see is baie mooi!

Die eenheid is goed gemeubileer en voldoen aan al my standaarde.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDPPYfjPdrk18xYI6Uh4s7koeI0DEMc5NmiGl6hXCtmlxLdNlE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 127 5 1 5 36 Zeus Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.041785667889 18.037295506607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!