Beskrywing
Hierdie moderne, oopplan-ateljees front noord en bied asemrowende uitsigte oor die strandmeer vanaf hul privaat balkonne. Hulle bied ook direkte toegang tot 'n afgesonderde strand. Elkeen van die eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenhede het ook 'n slaapbank vir 'n kind tussen 3 en 14 jaar wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi, sekere DStv-kanale en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R250.
Kinders tussen die ouderdom van 4 - 14 jaar betaal R600.
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: Die breekskadedeposito is nie met aankoms betaalbaar nie. Indien enige breekskade plaasvind, sal dit op die gas se rekening geplaas word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Zeus Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang