Spekboom
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Bonita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en baie sentraal.
Gavin K - Jan 2024
Algehele gradering
I stayed for one night so it was just fine for us.
Roelien D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Suenan B - Des 2023
Algehele gradering
Needs improvement in above areas, but still very nice.
Spekboom se terugvoer
Hi Suenan, thank you for the review.
We will investigate as soon as possible and make adjustments accordingly.
Regards
Spekboom team
Eben B - Okt 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Paul V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was heel aangenaam.
Spekboom se terugvoer
Dankie Paul, julle is welkom.
Wayne C - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice place.
Spekboom se terugvoer
Thank you Wayne, you are welcome.
Stephanus B - Sep 2023
Algehele gradering
Twee dae oorgebly. Dorp en omgewing verken.
Spekboom se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Faan. Julle is welkom.
Groete
Kobus P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie ruim en gerieflik.
Spekboom se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Kobus.
Lorna D - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstkend.
Spekboom se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Lorna. Julle is welkom.
Ilana D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe vir die moeë reisiger. Ideaal vir oorslaap.
Spekboom se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Ilana.
Herna F - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig gerestoureerde, privaat huisie, baie skoon en netjies met goeie kwaliteit beddens linne en handdoeke. Baie verwelkomend na 'n lang rit.
Spekboom se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Herna.
Annalize F - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi plek.
Spekboom se terugvoer
Dankie Annalize.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom