Spekboom
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 280 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Spekboom is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis in Graaff-Reinet en dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die kothuis is ideaal vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Agter die kothuis is daar 'n beskutte area met meubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan op die voorstoep ontspan en hul oggendkoffie geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Spekboom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Spekboom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom