Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Spindrift 4
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Enkelreisiger

Baie dankie, eenheid is puik geleë en geriewe meer as voldoende.

Beveel graag aan vir besoek aan Margate en Suidkus assulks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie K
Gesin met tieners

Die woonstel het ’n mooi uitsig gehad. Loopafstand vanaf die see.

Dit het meeste van die tyd gereën, maar dit het nie vir ons saakgemaak nie. Dit was heel rustig. Ons het dit geniet om net te kan ontspan en na die ganse te kyk wat die mense rondjaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Gesin met tieners

Uitsig en ligging is great, maar nie 5 sterre werd!

Die terrein was nie vir my skoon genoeg. Net een maal was ons braai en kuierarea skoongemaak, daar was onaangename alarms in die aand wat rus versteur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sthandiwe D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthandiwe D
Saam met vriende

Amazing.

Loved everything. The place was super clean with the view to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwrL4oCjgpRHrRWsvCZvjFXwKQ5vBbv1hAfiiXNRDk5hGQjFrG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Lagoon Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8588134 30.3721301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem