LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spindrift 7 | LekkeSlaap
+10

Spindrift 7

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Spindrift 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Spindrift-kompleks naby die strand en ook talle winkels en geriewe in Margate.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Altwee slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense en 'n TV teen die muur en die sitkamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 'n gewone voertuig. Geen ekstra parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Spindrift 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Spindrift 7
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Lagoon-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi6PibR2AxKkR8XcPmgS8pwkCJb1cZN3eRQqCYNWsyFbysU8teV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 3 Lagoon Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.858910104908 30.372199837434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!