11 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Spitvurk Boerdery is 'n werkende gasteplaas op Kwaggashoek Plaas, ongeveer 25 km vanaf Swartruggens. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat 'n afgesonderde wegbreek soek. Die plaas is van die kragnetwerk af en maak gebruik van battery- en sonkragligte, hout- en gasstowe, sowel as sonkrag- en gasgeisers.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n bababedjie. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n speelkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gas-/houtstoof, gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is gemeubileer met 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Gaste het toegang tot 'n buite-oordekte braai-area. Gaste kan gebruik maak van die staproetes, bergfietsry, die berge verken of die pragtige uitsigte geniet. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Spitvurkboerdery Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang