Selfsorg in Gariepdam

Spreeu 2

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Irene C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal weer daar oornag. Baie lekker gebly, kleinkinders het dit baie geniet om snoeker te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie netjies en skoon, perfek vir oornag tussen Kaapstad en Gauteng. Baie lekker, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nooi N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Lekker geslaap. Dit was lekker, die eienaar moet net vensters oopmaak as hy weet mense is oppad en kyk na die netheid van sy plek. Daar was spinnerakke oral by die vensters. Die skottelgoed was nie skoon gewas nie en die yskas was vuil binne. Verder is dit 'n mooi plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail V
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent value. The house was very comfortable and had everything we needed for a stopover between Pretoria and Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker en ontspanne. Lekker groot gastehuis met 3 slaapkamers teen 'n goeie prys. Die binnehuisbraai is wonderlik op 'n koue aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik baie groot binne en buite spasie. Baie spasie en rustige plekkie het alles wat jy benodig. Ons een aand oorgeslaap, sal weer daar gaan slaap en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ruim, genoegsame toebehore om 'n heerlike oornag te hê. Dit was heerlik, ons kon ontspan na 'n dag se reis en buite in die lapa vleis braai terwyl die kinders speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Aangenaam en veilig. Lekker gebly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Rustig en gerieflik. Die huis is lekker groot en gerieflik met 2 braai areas. Een binne en een buite! Plus 'n pool tafel wat bietjie skeef was haha. Plek is oud maar goed opgepas want dit werk en het vol solar met lugversorging! Het bietjie onveilig gevoel op die hoek van die laaste straat, maar toe ons met die locals gesels het, het almal gesê dat ons oor niks hoef te bekommer nie, dis nie Gauteng nie haha!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 184

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Spreeu Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b5dc3497a5a571b3207e42ee781b5ee0b4ebff93a5b114524845dea16183378927145abe3da31b8932533cd4c251514166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 61 5 1 4 2 Spreeu Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592417 25.489552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang