+5
Selfsorg in Gariepdam

Spreeu 2

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Goodman Gallery G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Friendly, neat, ideally situated. I stayed at Spreeu 2 as an overnight stop off between Plettenberg Bay and Johannesburg for work and had a great experience. The team is very accommodating and I would use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal weer daar oornag. Baie lekker gebly, kleinkinders het dit baie geniet om snoeker te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie netjies en skoon, perfek vir oornag tussen Kaapstad en Gauteng. Baie lekker, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nooi N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Lekker geslaap. Dit was lekker, die eienaar moet net vensters oopmaak as hy weet mense is oppad en kyk na die netheid van sy plek. Daar was spinnerakke oral by die vensters. Die skottelgoed was nie skoon gewas nie en die yskas was vuil binne. Verder is dit 'n mooi plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail V
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent value. The house was very comfortable and had everything we needed for a stopover between Pretoria and Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker en ontspanne. Lekker groot gastehuis met 3 slaapkamers teen 'n goeie prys. Die binnehuisbraai is wonderlik op 'n koue aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik baie groot binne en buite spasie. Baie spasie en rustige plekkie het alles wat jy benodig. Ons een aand oorgeslaap, sal weer daar gaan slaap en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ruim, genoegsame toebehore om 'n heerlike oornag te hê. Dit was heerlik, ons kon ontspan na 'n dag se reis en buite in die lapa vleis braai terwyl die kinders speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Aangenaam en veilig. Lekker gebly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 186

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Spreeu Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b5dc3497a5a571b3207e42ee781b5ee0b4ebff93a5b114524845dea16183378927145abe3da31b8932533cd4c251514166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 62 5 1 4 2 Spreeu Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592417 25.489552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang