LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in St. Francisbaai

Sprindrift Beach Front Accommodation



8 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sprindrift Beach Front Accommodation is 'n selfsorghuis in St. Francisbaai en is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek saam met familie of vriende.

Die huis is vir 5 volwassenes en 3 kinders geskik en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die strand, en sy en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed waarop kinders kan slaap.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- ne koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel en 5 stoele en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ingeboude braai en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep en grasperk wat met 'n uitsig oor die see spog. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Pieter M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Simply the best. It's simply the best value for money. Period. I've stayed in this apartment several times and will do so again. The view is simply unbeatable. The apartment itself is incredibly well equipped from ice makers to inverter. The bathrooms have been extremely tastefully redone since my last visit. It's very clear that the owners keep their hand on it. There was a small damp spot on the ceiling and the owners tended to it at once. Great service. Great communication. Great view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rus vir die siel. Verblyf was goed ingerig en netjies. Host was tops en baie behulpsaam. Ligging is great, loopafstand van die see en hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Geniet. Baie lekker gebly. Dit is die eerste plek waar ek bly waar die foto's met die werklikheid ooreenstem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
2.8
Mei 2026

Our stay was not pleasant. Apartment needs to be upgraded. Our stay was not pleasant. The apartment is in need of urgent renovation. The host did not respond to my messages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Kyla T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great location, perfect sunrise view from this unit. Awesome spot. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Magnificent. Absolutely fantastic. No question about it. Unbeatable location. Magnificent view. The apartment is really fully equipped from inverter to ice maker. Super comfy beds. And the agent in St Francis is unbeatable. No question about it. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Sprindrift Beach Front Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Stilte is van 21:00 tot 07:00, aangesien dit deel is van 'n residensiële landgoed. Geen harde musiek of partytjies onder enige omstandighede nie. Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat volgens die landgoedreëls nie. Geen rook/damp word binne die eenheid toegelaat nie. Gaste erken dat indien hulle of enige van hul gaste nie die reëls en regulasies nakom nie, hulle gevra sal word om die eenheid te ontruim sonder 'n terugbetaling.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f4b127595d9161b1c505997aa28140a285df73cda3db073b0165918553559d0bda7b086f8e863a9c275f07a993d3621339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Sprindrift 2, Village One Leighton Hulett Drive 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182931081521 24.849474827435