8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sprindrift Beach Front Accommodation is 'n selfsorghuis in St. Francisbaai en is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek saam met familie of vriende.
Die huis is vir 5 volwassenes en 3 kinders geskik en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die strand, en sy en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed waarop kinders kan slaap.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- ne koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel en 5 stoele en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ingeboude braai en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n stoep en grasperk wat met 'n uitsig oor die see spog. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Sprindrift Beach Front Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang