West Acres Akkommodasie by Spring Acres Guesthouse | LekkeSlaap
+12
+12

Spring Acres Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mossie Singel, , Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Spring Acres Guesthouse is geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die gastehuis is naby die Medikliniek, verskeie inkopiesentrums en 'n casino.

Die gastehuis het 4 individueel versierde en gemeubileerde kamers. Elke kamer het satelliet-TV met sekere kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en plafonwaaiers. Die gastehuis het ook 'n groot swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Nelspruit is 55 km van die Sudwala-grotte, 88 km van die Krugerwildtuin en ongeveer 120 km van God's Window, Bourkes Luck Potholes, die Drie Rondawels en die geskiedkundige Pelgrimsrus af.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Spring Acres Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 4 Mossie Singel, , Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Spring Acres Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mossie Singel, , Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YTJjZTU1LTVjM2UtNDQ5OS04ODE5LTBhMDczYzZhYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Mossie Crescent West Acres X6 1211 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.490364862835 30.954628586769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za